Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
September 16, 2012Lewende Offers (video)Ons moet op 'n daaglikse basis onsself (en ook ons liggame) oorgee aan God as 'n lewende offer aan Hom. Ons hele wese - liggaam, siel en gees moet uitverkoop wees om Hom te verheerlik en die evangelie te verkondig....more45minPlay
September 09, 2012Olympics Selkerk - Jammer (video)Die laaste video van ons Selkerk reeks tydens die Paralimpiese Spele. Rian gesels met Jaco van Gass - ex-soldaat wat sy arm verloor het in Afghanistan....more46minPlay
August 19, 2012Legacy (audio)Na die legacy wat Londen gelos het met die sukses van die Olimpiese Spele, gesels ons vandag bietjie oor die legacy wat die Kerk los, of veronderstel is om te los....more34minPlay
August 12, 2012Olympics Selkerk - Alleen (video)Die tweede preek van ons spesiale reeks tydens die Olimpiese Spele....more36minPlay
August 05, 2012Olympics Selkerk - Tyd (video)Tyd - Die eerste van drie spesiale eredienste tydens die Olimpiese Spele hier in Londen....more31minPlay
July 22, 2012Dankbaarheid (video)Ons vreugde lê daarin om die Here te loof en te prys vir dit wat Hy ons gegee het, ten spyte van ons omstandighede....more43minPlay
July 22, 2012Dankbaarheid (audio)Ons vreugde lê daarin om die Here te loof en te prys vir dit wat Hy ons gegee het, ten spyte van ons omstandighede....more37minPlay
July 15, 2012Worshipdiens (video)Ons het vandag weer 'n baie spesiale erediens waartydens die Here se naam net groot gemaak word met praise & worship. Nagmaal word bedien en Philip en Nadia getuig van hul stryd teen sy kanker....more1h 30minPlay
July 08, 2012Liefde op Klip - 10 (audio)Die laaste preek in ons reeks oor die Tien Gebooie - Jy mag nie begeer nie......more38minPlay
July 08, 2012Liefde op Klip - 10 (video)Die laaste preek in ons reeks oor die Tien Gebooie - Jy mag nie begeer nie......more45minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.