Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
August 10, 2008My pa was 'n swerwende ArameerChristo leer ons dat ons onsself moet herhinner waar ons vandaan kom. Hy verduidelik aan die hand van verskeie Bybeltekse waar God die Israeliete herhinner het wat Hy vir hulle gedoen het sodat ons ons huidige situasie in 'n beter lig kan sien....more24minPlay
August 03, 2008Blywees vir Dummies (5)Die laaste in ons preekreeks Blywees vir Dummies....more24minPlay
July 27, 2008Blywees vir Dummies (4)Dawie verduidelik aan die hand van Paulus wat in die tronk sit dat daar geen plek is in 'n christen se lewe om te 'moan' nie. Vrees/bewing het 'n noue verwantskap met vreugde as jy dit op die Bybelse manier benader....more46minPlay
July 20, 2008Blywees vir Dummies (3)Die mate van vreugde in jou lewe word bepaal deur jou toegeweidheid aan Christus. Vreugde is die normale wat gebeur as mens oorgegee is aan Sy Gees en jy gesterf het in jou 'eie ek' met al sy sondige begeertes. Annatjie (musikant) getuig na Dawie se preek oor hoe die Here haar uit haar ellende kom optel het en Sy vreugde kom herstel het....more45minPlay
July 13, 2008Blywees vir Dummies (2)Ware vreugde lê in die klein dingetjies wat ons doen vir ander. Dit lê in die aflê van jouself en die leef vir God en ander mense - Dit is die hooftema van vandag se preek....more44minPlay
July 06, 2008Blywees vir Dummies (1)Die eerste preek in ons reeks Blywees vir Dummies. Wat is ware vreugde? Wat in ons lewens beinvloed ons vreugde? Antwoorde hierop en nog meer in vandag se preek....more37minPlay
June 29, 2008Waar kom ons kerk vandaan?Ockie verduidelik vir ons waar vandag se hoofstroom kerke in SA vandaan kom en waarin ons as SA Gemeente dan glo...more33minPlay
June 22, 2008Onberispelik voor GodBennie verduidelik hoe die wêreld se gang mense louwarm los en dat ons spesifiek daarop moet konsentreer om heilig en onberispelik te leef, anders gaan ons meegesleur word deur die dinge van die wêreld....more32minPlay
June 15, 2008KalebGasprediker Callie Roos verduidelik aan die hand van die storie van Kaleb, dat ons die spel van die lewe moet aangryp met albei ons hande. Dat ons 'n spoor moet trap wat geen mens nog getrap het nie....more1h 6minPlay
June 15, 2008Pinkode vir die Bybel (4)Die laaste preek in die reeks. Dawie, Nick en Wikus verduidelik deur middel van 'roleplay' hoe die Bybel binne sy kulturele konteks verstaan moet word en hoe om die goue balans te vind tussen 'n te' liberale en te' konserwatiewe opvatting daarvan....more42minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.