Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
January 11, 20092 KroniekeRian motiveer ons vir die jaar te midde van die uitdagings wat ons in vandag se wereld ondervind....more36minPlay
November 02, 2008Dinamiese DissipelskapCoen Stoltz - sendeling van Pro-Christo in Zambië, kom skud bietjie ons boot vandag deur te getuig wat dit beteken om regtig naby en in volle oorgawe aan God te leef....more52minPlay
October 26, 2008Total commitment in Deurmekaar tye - Sessie 3Cassie ondersteep weer God se 100% commitment aan die mens. Daardeur challenge hy elke persoon deur te vra: ‘Hoeveel van jou lewe behoort regtig aan die Here?’ Die Here wil in beheer wees van elke deel van jou lewe, en dit kan net gebeur as jy jouself kruisig en alles aan Hom oorgee....more1h 5minPlay
October 26, 2008Kinders grootmaak in Deurmekaar tye - Sessie 2Cassie gesels uit sy eie lewe en die lesse wat hy geleer het in die opvoeding van sy 4 kinders. Hy gee vir elke ouer waardevolle inligting oor die manier hoe om kinders groot te maak in deurmekaar tye....more56minPlay
October 26, 2008Hoe geniet ek my lewe in Deurmekaar tye - Sessie 5Die Here wil hê dat ons die lewe geniet, soos ‘n pa vir sy kind wil hê. Ons moet net altyd Hom die einddoel van alles maak. Ons talente, verhoudings en alles staan in diens van die Here en kan deur Hom geniet word....more1h 4minPlay
October 26, 2008Hoop in Deurmekaar tye - Sessie 4Die kern van hoop in deurmekaar tye is om te hoop op die Here, want dis die enigste lewende hoop. Ons kan nie staatmaak op tye wanneer dit goed gaan nie, want dit kan in ‘n oogwink verander. Net die Here bring vir ons ware Hoop....more46minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.