Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
June 04, 2009Pinkster - 4. Die gawes van die Heilige GeesPreek 4 van ons pinkster reeks - Die gawes van die Heilige Gees...more49minPlay
June 04, 2009Pinkster - 3. Hoor die stem van die Heilige GeesOns derde pinkster aand - Hoe om die stem van die Heilige Gees te hoor....more38minPlay
June 02, 2009Pinkster - 2. Nuut deur die Heilige GeesDie tweede preek in ons pinkster reeks oor die Heilige Gees...more28minPlay
May 31, 2009Pinkster - 1. Ontmoet die Heilige GeesDie eerste diens van ons Pinskter reeks. Dawie help ons bietjie meer duidelikheid kry oor die drie-enigheid van God....more35minPlay
May 17, 2009LanduitDawie gee nuwe perspektiewe oor die feit dat ons as Suid Afrikaners onsself bevind in 'n land wat ons nie noodwendig sien as ons ware tuiste nie....more32minPlay
May 10, 2009Facing your giantsElkeen van ons het ons 'giants' in ons lewe wat ons moet face op een of ander tyd. Rian verduidelik aan die hand van die intog van Israel in die beloofde land in, dat ons almal voor keuses te staan kom. Ons kan of dit voluit aanvat, of weghardloop (en nog 40 jaar in die woestyn deurbring)....more37minPlay
May 03, 2009Kry wysheid en insigDawie vertel vir ons wat die Here persoonlik met hom gedeel het tydens sy vakansie oor Spreuke 4 - Maak wysheid en insig een van jou hoogste prioriteite...more39minPlay
April 26, 2009Bid vir ons landNa afloop van die verkiesing wat hierdie week in SA plaasgevind het, herhinner Dawie ons dat ons vir al ons leiers moet bid. Dawie voer ook 'n onderhoud met Dif du Plessis en sy gesin, wat sendingwerk doen in Zambië....more42minPlay
April 19, 2009As die Credit Crunch knypChristo help vir ons om te verstaan wat die verskil is tussen God se seën en Sy teenwoordigheid sodat ons die huidige finansiële krisis wat die wêreld beleef reg kan benader....more36minPlay
April 12, 2009Jesus se opstandingVandag kyk ons in diepte na die betekenis van Jesus se opstanding vir ons vandag teen die agtergrond van die Joodse fees (van die ongesuurde brode) waartydens dit plaasgevind het....more21minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.