Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
October 18, 20094 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander (1)4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander - Sondag middag sessie....more1h 0minPlay
October 18, 20094 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander (2)4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander - Sondag aand sessie....more1h 0minPlay
October 11, 2009GroeiAs ons praat van 'n suksesvolle gemeente, waarvan praat ons? As ons sê 'n gemeente wat groei is suksesvol, hoe definieer ons daardie groei? Is dit getalle? Is dit diepte?...more35minPlay
October 04, 2009Yom KippurOns gesels vandag oor die belangrikste dag op die Joodse kalender: Yom Kippur/Dag van Versoening - een van die Ou Testamentiese Feesdae. Dawie verduidelik die toepassing daarvan op ons as christene vandag....more30minPlay
September 27, 2009LoofhuttefeesNa aanleiding van die Ou-testamentiese Loofhuttefees wat hierdie week plaasvind, gesels Rian met ons oor die betekenis daarvan vir ons as christene vandag....more46minPlay
September 20, 2009Sending Terugvoer DiensNadat ons na 'n paar getuienisse geluister het van sendingspanne wat hierdie jaar uitgereik het, gesels Coen Stoltz van Operation Mobilisation met ons oor die tema "Waarvoor leef jy?"...more55minPlay
September 13, 2009Les MiserablesVandag is ons groot Les Miserables musical dag en Dawie verduidelik die verwantskappe tussen ons geloofslewe en die storie agter die storie van hierdie finominale produksie wat gebasseer is op die boek geskryf deur Victor Hugo....more35minPlay
September 06, 2009"Celebrity"-kultuur 2Na aanleiding van voorverlede week se preek oor die Celebrity-kultuur waarin ons leef, bespreek Dawie vandag die belangrikheid van vriendskap en wat die Bybel daaroor sê....more40minPlay
August 30, 2009Soulish DoubtRodney shares with us how to deal with doubt when life's troubles come knocking on our door....more41minPlay
August 23, 2009"Celebrity"-kultuurDie celebrity kultuur waarin ons leef het 'n baie groter invloed op ons almal as wat ons ooit besef. n Klompie wegwysers uit die Woord kan ons help kophou....more35minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.