Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
December 06, 2009KerssangdiensKerssangdiens 2009 - Dawie bring ons nader aan die realiteit van God se liefde vir ons deur die voorbeeld van 3 seuntjies......more32minPlay
November 29, 20092 Kor 4Phillip Scheepers vanuit Australië preek vandag by ons oor 2 Kor 4 - ons opdrag om die evangelie te verkondig....more37minPlay
November 22, 2009Woord van GodStephan Joubert kuier vandag by ons vanuit Suid Afrika en kom inspireer ons weer van voor af om erns te maak met seker een van ons belangrikste take - om God se Woord te bestudeer en te deurdink....more32minPlay
November 08, 2009Worship 2 - Worship omdat ek lief is vir die Here!Ons worship op ‘n Sondag is ’n uitloop van die verhouding wat ek met die Here het en word bepaal deur wat in die week tussen my en die Here gebeur. Die bewussyn dat ek die hele tyd in die teenwoordigheid van die Here lewe kleur my hele lewe, asook my worship in. Sonder hierdie kontak is ware worship onmoontlik....more42minPlay
November 01, 2009Worship 1 - Hoekom?Ons is gemaak om te aanbid. Ons kan dit nie help nie – as ons regtig met God te doen het, aanbid mens. Maar daar is ’n probleem …...more45minPlay
October 25, 2009God en GeldDie maniere waarop baie gemeentes oor geld dink hou groot geestelike gevare in. Die nuwe Testament praat meer oor geld as oor die hemel. Christene moet leer om op God se manier oor geld te dink....more1h 0minPlay
October 20, 20094 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander (6)4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander - Dinsdag aand sessie 2....more1h 0minPlay
October 20, 20094 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander (5)4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander - Dinsdag aand sessie 1....more1h 0minPlay
October 19, 20094 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander (3)4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander - Maandag aand sessie 1....more1h 0minPlay
October 19, 20094 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander (4)4 Denkpatrone wat jou lewe gaan verander - Maandag aand sessie 2...more1h 0minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.