Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
March 21, 2010VreemdelingeSoos vreemdelinge in die buiteland (of soos Afrikaners in Londen), is ons christene IN hierdie wêreld, maar nie VAN hierdie wêreld nie. Dawie verduidelik vir ons hoe ons ons plek moet sien in hierdie agteruitgaande omstandighede waarin ons leef....more27minPlay
March 14, 2010Tye van VeranderingAan die hand van Jesaja 6, verduidelik Rian vir ons dat verandering somtyds noodsaaklik is vir geestelike groei. Of dit nou lekker is aldan nie....more40minPlay
March 07, 2010Sleutels tot Groei (4) - GetuigWat beteken dit om 'n getuie te wees? Het jy 'n getuienis wat jy kan vertel? Is dit nodig? Dawie verduidelik vandag vir ons die belangrikheid om te kan getuig van God se goedheid in ons persoonlike lewens....more27minPlay
February 28, 2010Sleutels tot groei (3) - DiensIn ons voorlaaste preek in ons reeks, Sleutels tot Groei, verduidelik Dawie vir ons die belangrikheid van diensbaarheid as een van die sleutels vir geestelike groei....more38minPlay
February 21, 2010Sleutels tot Groei - MeditasieHoe benader jy die Bybel? Lees jy dit reg? Voel dit asof God met daardeur praat? Of lees jy dit maar net om jou gewete te sus sonder om regtig geestelike 'kos' daaruit te kry? Dawie gesels vandag met ons oor hoe God sê ons Sy Woord moet benader....more22minPlay
February 14, 2010Sleutels tot Groei - InleidingDie eerste preek van 4 in ons reeks Sleutels tot Groei. Rian verduidelik vandag vir ons hoekom dit so noodsaaklik is om geestelike dissiplines te hê, al word ons nie op grond van ons dade gered nie....more46minPlay
February 07, 2010Hoe lyk jou kerk?So baie mense het so baie opinies oor wat kerk is en hoe 'n kerk behoort te lyk en te funksioneer. Dawie gesels vandag met ons oor wat God se siening van Sy kerk is....more26minPlay
January 24, 2010AvatarNa die suksesvolle vrystelling van die fliek Avatar, gesels Dawie vandag met ons oor effektiewe maniere hoe mens hierdie fliek kan gebruik as 'n wegspringpunt vir 'n geestelike gesprek. Ben Payne van MedAir gesels ook met ons oor die werk wat hulle tans doen in aardbewing-getuisterde Haiti....more47minPlay
January 17, 2010Tussen jou en GodSo baie van ons het hoë aspirasies en doelwitte waarna ons streef om ons lewe hier op aarde 'suksesvol' te maak. En partykeer is dit juis hierdie dinge wat staan tussen ons en God....more35minPlay
January 10, 2010Klein VerskilleSo met die afskop van die nuwejaar, herhinner Dawie ons weer aan Die Groot Komissie en maniere hoe om die evangelie te verkondig....more28minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.