Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
June 13, 2010"Gee julle vir hulle brood..."Jesus daag sy dissipels uit om brood te kry vir ’n honger skare. “Gee julle vir hulle brood...” Hy gee die verantwoordelikheid vir die probleem weg. Honger mense in die moeilikheid is ons probleem!...more36minPlay
June 06, 2010God het 'n plan vir jouRian gebruik die storie van Abraham om te verduidelik dat God 'n goeie plan vir elkeen van ons het. Die vraag is net of ons ten volle in geloof sal oorgee aan Hom al lyk die toekoms duister....more40minPlay
May 30, 2010Die Heilige GeesOns sluit vandag ons pinkster week af met Handelinge 1. Rian verduidelik vir ons dat ons so geneig is om te dink dat die Gees by ons behoeftes en drome moet aanpas, terwyl ons eintlik onsself moet aanpas om in te val by wat Hy reeds mee besig is....more41minPlay
May 23, 2010In die voetspore van JesusRian se eerste preek by ons as offisiële herder van SA Gemeente Londen. Ons begin ook vandag ons pinksterweek met die titel "In die voetspore van Jesus"....more32minPlay
May 16, 2010Waar is Jesus?As ons na Jesus se lewe op Aarde kyk en al die wonderwerke wat Hy gedoen het, vra ons onsself die vraag af - waar is Hy nou? As ons nie meer sulke wonderwerke om ons sien gebeur nie, is Jesus steeds met ons, of kort daar iets?...more34minPlay
May 02, 2010Grense in die huwelikDawie en Alma deel verder met ons die tips en tricks wat hulle deur die jare in hul huwelik geleer het....more57minPlay
April 25, 2010Kinders grootmaak 1Dawie en Alma praat vandag en volgende week bietjie uit die huis uit oor wat hulle deur die jare geleer het oor die moets en moenies tov kinders grootmaak....more48minPlay
April 18, 2010As jou lewe tot stilstand komNa afloop van die vulkaniese uitbarsting in Ysland wat miljoene mense se lewens tot stilstand gebring het, verduidelik Rian vir ons aan die hand van Joh 20 dat die Here soms juis 'n mense se lewe tot stilstand roep sodat jy 'n hele nuwe rigting vir jou lewe kan inslaan....more32minPlay
April 04, 2010He Has RisenRodney Woods lewer 'n paasfees boodskap oor hoe ons seker kan wees van die fisiese opstanding van Jesus....more31minPlay
March 28, 2010Palm SondagOm te kan groei, moet ons eers verstaan wat dit regtig beteken om te sterf. Ons kyk vandag na Jesus se laaste paar dae voor Sy kruisiging om hierdie konsep beter te verstaan....more39minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.