Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
August 16, 2009Christenskap in RusOmdat ons as christene vandag soveel teenkanting kry van ander gelowe/ateiste is ons genoodsaak om ten minste 'n goedgevormde opinie te kan gee oor die mees algemene onderwerpe waarmee hulle ons aanval. Vandag kyk ons na die sabbat en hoe om dit te verstaan/verduidelik....more52minPlay
August 09, 2009God se hart agter Sy wetOns wat nie meer onder die Ou Testamentiese wette leef nie, moet God se hart verstaan agter Sy wette sodat ons Hom beter kan leerken. Dawie verduidelik meer hieroor vandag....more36minPlay
August 02, 2009Bending The RulesDawie verduidelik aan die hand van gepaste voorbeelde dat die samelewing met die tyd sekere morele waardes/reëls verander het wat teenstrydig is met die Bybel, en hoe 'n mens dit moet benader. Aan die einde van die preek kyk ons ook na 'n Youtube video clip van Gianna Jessen - Abortion Survivor (http://www.youtube.com/watch?v=kPF1FhCMPuQ)...more51minPlay
July 26, 2009Die probleem met die WêreldSoveel mense het soveel opinies oor wat die redes is vir die verval en probleme van hierdie wêreld. Dawie gesels vandag daaroor aan die hand van die Tien Gebooie...more47minPlay
July 19, 2009Vermaning in LiefdeDawie gesels vandag aan die hand van Psalm 40 oor die tema Vermaning In Liefde....more34minPlay
July 12, 2009AflosstokDeut 6 was nog altyd vir die Jode een van die heel belangrikse en noodsaaklikste dele in die Bybel. Dis waar God ons vertel hoe om die geestelike aflosstokkie vir die volgende generasie aan te gee. Maak seker dat jy dit self gekry het. Maak seker dat jy dit aangee....more25minPlay
June 28, 2009GeloofNadat Xavier en Carike Yssel getuig het oor hoe die Here hul huwelik gered het, praat Dawie verder oor geloof en wat die gevolge daarvan is....more38minPlay
June 14, 2009Angus BuchanAngus Buchan, author of Faith Like Potatoes, challenges us to become more holy, to repent our sins and to stand bold with faith in the authority we have in Jesus Christ....more58minPlay
June 07, 2009Pinkster 5. - Wat is jou Here?Retief Burger sluit ons pinkster week af met 'n praise & worship aand gefokus op heiligmaking....more41minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.