Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
October 30, 2007Navigating through rough Seas - Deel 4Cassie sluit die 2 dag kursus met die sessie af....more1h 5minPlay
October 29, 2007Navigating through rough Seas - Deel 1Cassie begin 'n kursus vanaand genaamd: Navigating through rough Seas. Hy praat spesifiek oor ons identiteit en dat dit ons keuse is wat om te glo van ons verlede, hede en toekoms....more1h 0minPlay
October 29, 2007Navigating through rough Seas - Deel 2Dit is die 2de deel van die eerste aand se sessies....more57minPlay
October 28, 2007Om God se stem te hoor - Deel 3Cassie gesels vanaand oor die wil van God en redes hoekom ons God soms nie hoor nie. Hy fokus daarop dat die belangrikste is om 'n verhouding met God te hê....more54minPlay
October 21, 2007Om God se stem te hoor - Deel 2Phillip vervolg vandag met die reeks. Hy kyk spesifiek na "Hoe om dit nie te doen nie" en dan "Hoe om dit wel te doen". Hy sluit af met 'n paar handige, praktiese tips....more34minPlay
October 14, 2007Om God se stem te hoor - Deel 1Christo begin vandag 'n reeks oor "Hoe om God se stem te hoor" Hy gesels spesifiek oor die natuur en hoe 'n mens God se stem in die natuur hoor....more19minPlay
September 30, 2007VergifnisOckie gesels vandag oor vergifnis - hoe ons as Christene vergifnis van God ontvang en hoe ons ook mense moet vergewe....more29minPlay
September 23, 2007Die Skepping - Deel 2Dawie gesels verder oor die Skeppingsverhaal. Hy kyk spesifiek na die verskillende maniere hoe gebeure vertel word en hoe Moses die Skeppingsverhaal beskryf....more34minPlay
September 16, 2007Die SkeppingDawie gesels vandag oor die Skepping. Die Skepping self is 'n getuienis van die werk van 'n liefdevolle, Almagtige God....more48minPlay
September 02, 2007Hoe om die Here te dienDawie gesels vandag uit Joshua 24. Dit is die gedeelte waar Johua proklameer dat hy en sy gesin die Here sal dien. Dawie trek toe die parallel en sê dat ons as Christene vandag geestelik groei deur 1) Woord, 2) Gebed, 3) Fellowship saam met ander Christene en 4) Diens aan jou naaste...more38minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.