Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
August 26, 2007Grondwet vir God se KoninkrykPhillip gesels oor God se Koninkryk uit die Bergpredikasie van Matteus. Hy onderstreep dat dit nie help om net te praat nie... ons optredes is die getuienis waarna mense kyk. MAW ons moet "walk the walk"...more32minPlay
August 19, 2007God se 3 waarhedeOckie gesels vandag oor 3 waarhede: God het die ewige lewe bedoel vir Sy kinders, Hy gee Sy genade verniet weg en Hy is ewe lief vir al Sy kinders....more39minPlay
August 12, 2007Hoe moet ek as Christen leefEen van die groot vrae waarvoor ons as Christene te staan kom is: "Hoe moet ons leef?" Die antwoord op hierdie vraag word moeiliker gemaak deur die feit daar twee uiterstes is waartussen ons moet navigeer. Die eerste daarvan is 'n 'laat maar gaan' houding wat glo dat hoe ons lewens nie eintlik van enige belang nie. Die ander is 'n kliniese wettisisme waar dit eintlik maar net gaan oor die nakom van reëls en regulasies. Daar is egter 'n goue middeweg!...more48minPlay
August 05, 2007Wat sou Jesus sêPhillip preek vandag oor Jesus se gesprekke met Nikodemis en die Samaritaanse vrou. Hy laat die volgende vraag:"Wat sou Jesus sê indien ’n mens met Hom ’n onderhoud kon voer?"...more50minPlay
July 29, 2007Fasette van vergifnisVergifnis is soos ‘n diamand met verskillende fasette. Om werklik die Here se plan met ons lewens en die wêreld te verstaan te verstaan is dit nodig dat ons ‘n paar van hierdie fasette baie goed verstaan en toepas. Ons kyk dus hierdie week saam na vyf aspekte van dit wat die Bybel oor vergifnis leer....more1h 4minPlay
July 22, 2007Plus Maal Deel MinusDawie sluit vandag sy Maleagi reeks met die treffende preek af!...more39minPlay
July 15, 2007AandeelhouersDawie gesels vandag oor Maleagi 3 en dat ons aandeelhouers moet wees in God se Koninkryk. Aandeelhouers omdat ons ons tyd, energie en geld in die Koninkryk moet belê....more46minPlay
July 08, 2007Goeie NuusRian gesels vandag oor die Goeie Nuus van die Evangelie. En dat ons as Christene orals die Goeie Nuus moet verkondig....more43minPlay
June 24, 2007Respek vir GodDawie begin vandag met 'n nuwe preek reeks (4 Sondae) oor Maleagi. Hy praat vandag oor respek / vrees vir God....more40minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.