Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - video have?The podcast currently has 456 episodes available.
January 20, 2013Campaign 1 - Waar is jou God?Campaign 2013 - Ek en my huis, ons sal die Here dien. Week 1 - Waar is jou God?...more40minPlay
January 13, 2013Geloof = Hoop + VertroueAan die hand van Daniel 3 bespreek Rian die kwessie van geloof. Wat is dit? Hoekom glo jy?...more35minPlay
January 06, 2013Gebed (video)As jy jou wêreld wil verander - begin deur gebed. Rian gebruik Matt 6 om die belangrikheid en krag van gebed in ons lewens te verduidelik....more31minPlay
December 30, 2012Oujaar (video)So op die laaste stuiptrekkings van 2012 gesels Rian nie oor ons nuwejaarsvoornemens van 2013 nie, maar oor die dinge van 2012 wat ons moet agter los....more46minPlay
December 25, 2012Kersdag boodskap (video)Rian gee 'n spesiale boodskap vanuit sy sitkamer op hierdie spesiale dag....more15minPlay
December 16, 2012Die pêrels in jou lewe (video)Ockie Raubenheimer gesels met ons oor die tye in ons lewens waartydens ons God se spesiale teenwoordigheid kon aanvoel, en hoe ons daardie tye moet koester en herdenk in die tye wanneer dit swaar gaan....more38minPlay
December 09, 2012Wat dryf jou lewe? (video)Ons lewens word in 'n groot mate bepaal deur twee groot kragte - Liefde & vrees. Watter een dryf JOU? Ons doop ook vandag Hans en Lizanne van der Merwe se seuntjie....more47minPlay
December 02, 2012Kerssangdiens 2012 - Deel 3 (van 5)What Child is This (a capella song), Joy to the World, The First Noel....more11minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - video have?The podcast currently has 456 episodes available.