Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - video have?The podcast currently has 456 episodes available.
September 09, 2012Olympics Selkerk - Jammer (video)Die laaste video van ons Selkerk reeks tydens die Paralimpiese Spele. Rian gesels met Jaco van Gass - ex-soldaat wat sy arm verloor het in Afghanistan....more46minPlay
August 12, 2012Olympics Selkerk - Alleen (video)Die tweede preek van ons spesiale reeks tydens die Olimpiese Spele....more36minPlay
August 05, 2012Olympics Selkerk - Tyd (video)Tyd - Die eerste van drie spesiale eredienste tydens die Olimpiese Spele hier in Londen....more31minPlay
July 22, 2012Dankbaarheid (video)Ons vreugde lê daarin om die Here te loof en te prys vir dit wat Hy ons gegee het, ten spyte van ons omstandighede....more43minPlay
July 15, 2012Worshipdiens (video)Ons het vandag weer 'n baie spesiale erediens waartydens die Here se naam net groot gemaak word met praise & worship. Nagmaal word bedien en Philip en Nadia getuig van hul stryd teen sy kanker....more1h 30minPlay
July 08, 2012Liefde op Klip - 10 (video)Die laaste preek in ons reeks oor die Tien Gebooie - Jy mag nie begeer nie......more45minPlay
July 01, 2012Liefde op Klip - 9 (video)Vandag gesels Rian oor die tweede laaste gebod - Jy mag nie valse getuienis aflê nie. Wit leuens, halwe waarhede en skinder val ook hieronder......more47minPlay
June 24, 2012Liefde op Klip - 8 (video)Gebod 8 - Ons gehegtheid aan ons besittings vernietig ons verhouding met die Here. Ons doop ook vandag Evarine & Eion Botha se tweeling en seën Hennes & Marina Bam se seuntjie in....more46minPlay
June 17, 2012Liefde op Klip - 7 (video)Vandag praat ons oor gebod 7: Egbreuk is die vervulling van verkeerde begeertes buite die regte grense van 'n huwelik....more49minPlay
June 10, 2012Dankfees diens - ProphetProphet lei vanjaar ons Dankfees Diens op die Hopfarm....more1h 2minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - video have?The podcast currently has 456 episodes available.