Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - video have?The podcast currently has 456 episodes available.
June 03, 2012Liefde op Klip - 6 (video)Gebod 6 - Jy mag nie doodslaan nie. Meeste van ons is darem onskuldig aan hierdie wet reg?...Of is ons dalk skuldig sonder dat ons daarvan bewus is? Rian gee vir ons vandag 'n antwoord op hierdie vraag. Francois en Marisa Strydom doop ook vandag hul dogtertjie Mia....more48minPlay
May 27, 2012Liefde op Klip - 5 (video)Gebod 5 - Eer jou vader en jou moeder. Wanneer laas het jy jou ouers gebel net om vir hulle te sê dat jy hulle waardeer?...more49minPlay
May 20, 2012Liefde op Klip - 4 (video)Die Sabbat - Wanneer, hoekom en hoe? Rian benader hierdie gebod uit heeltemal 'n ander hoek as die normale. 'n MOET vir almal wat deel is van die London Ratrace....more54minPlay
May 13, 2012Liefde op Klip - 3 (video)Gasprediker Rodney Woods kom gesels vandag met ons oor die derde gebod - Jy mag die naam van die Here nie ydelik gebruik nie....more45minPlay
May 06, 2012Liefde op Klip - 2 (video)Die tweede preek in ons reeks oor die Tien Gebooie. Jy mag geen afgode aanbid nie......more50minPlay
January 01, 1990Luther - the movieDuring the early 16th Century idealistic German monk Martin Luther, disgusted by the materialism in the church, begins the dialogue that will lead to the Protestant Reformation - Starring Joseph Fiennes, Bruno Ganz, Peter Ustinov. 2003...more2h 3minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - video have?The podcast currently has 456 episodes available.