Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SFM Gesondheid Sake:How many episodes does SFM Gesondheid Sake have?The podcast currently has 188 episodes available.
December 06, 2023Gesondheidsake: Hartenbos Apteek - Jou vakansie noodhulp kassieVoorsorg vir jou somervakansie - wat om in jou noodhulp kassie te pak. Bianca van Hartenbos Apteek het verduidelik wat jy alles mag benodig gedurende die somervakansie....more8minPlay
November 22, 2023Gesondheidsake: Hartenbos Apteek - DiabetesDiabetes kan met 100% gaan toeneem oor die volgende 30 jaar in Suid Afrika en omtrent 50% van die samelewing nie weet dat hul Diabetes het nie. Wat staan ons te doen, want sekerlik is daar nie een antwoord op so ‘n komplekse siektetoestand nie? Gerda verduidelik meer.............more14minPlay
November 08, 2023Gesondheidsake: Malaria - Hartenbos Apteek 8 November 2023Bianca van Hartenbos Apteek bespreek die voorkoming, oorsaak, diagnose en behandeling van Malaria....more7minPlay
October 25, 2023Gesondheidsake: Hartenbos Apteek - Pyn, Pynstillers en kodien medikasie - 25 Oktober 2023In vandag se Gesondheidsake gesels Gerda met elkeen wat daagliks met pyn geteister word en kodien-bevattende medikasie gebruik.Almal - die medici as opsigters, en die kliënt of pasiënt as verbruiker, moet met verantwoordelikheid na Kodein-bevattende pynpille en verkoue-medikasie omsien, sodat die voorreg om dit in Suid-Afrika sonder ‘n voorskrif oor die toonbank te kan bekom, behou kan word. Gebruik eerder multi-model pynstillers en hoe dit teen die regte konstante dosering kan verhoed dat onnodige Kodein gebruik word....more13minPlay
October 18, 2023Gesondheidsake: Ononderbroke Breinkrag – wat is jou bystandsplan? Flordis SFI 18 Okt 23Luister weer: SFI Flordis produkte wat jy moet onthou:Reinet herinner luisteraars aan Sambucol, natuurlike anti-virus vegter. Ononderbroke Breinkrag – wat is jou bystandsplan?Voel jou brein klaar, kaput, gedaan, Reinet gee oplossings....more14minPlay
October 11, 2023Oogsorgbewustheid - Hartenbos Apteek 4 Oktober 23In die lig van oogsorgbewustheid is konjunktivitis, bakteriële of virale konjunktivitis en Pink Eye van die oogkondisies waaroor Bianca Botes van Hartenbos Apteek vandag gesels.Dis Oogsorg-bewusmakingsmaand (20 September tot 17 Oktober)....more7minPlay
September 27, 2023Gesondheidsake - Hartenbos Apteek - OntwurmingOnderwerp: OntwurmingDie meeste mense voel ongemaklik as jy praat van ontwurming.............Gerda stel die luisteraars vanoggend gerus dat wurm-infestasies nie 'n skande is nie en dat dit met enige iemand kan gebeur of jy 'n troeteldier het of nie....more14minPlay
September 13, 2023Gesondheidsake: Maaltydvervangers teenoor Voedingssupplemente - 13 Sept 23Danel het kom verduidelik wat die verskil tussen maaltydvervangers en/of Voedingssupplemente is en hoe om die regte produk te kies. Vir meer inligting whatsapp gerus vir Danel Ferreira op 0828911622 of besoek die webwerf www.replace.co.za / www.lifegain.co.za / www.nativa.co.za...more13minPlay
September 06, 2023Apteekmaand - Hartenbos Apteek 06 Sept 23September is Apteekmaand en Bianca gebruik die geleentheid om bietjie te praat oor die waardevolle bydrae wat apetekers lewer tot die gesondheid en welstand van die mense in Suid-Afrika....more7minPlay
August 30, 2023Gesondheidsake - Oordink jy alles? - Hartenbos Apteek 30 Aug 23Is jy 'n persoon wat alles oordink "overthink" wat lei tot oormatige denke en insomnia?Gerda gee raakvat wenke hoe om rustiger, opbouende en positiewe gedagtes te verkry....more14minPlay
FAQs about SFM Gesondheid Sake:How many episodes does SFM Gesondheid Sake have?The podcast currently has 188 episodes available.