Mariska - Hartenbos Apteek - Kan te veel sout 'n goeie of 'n slegte ding wees?
Kyk hierdie Soutbewustheidsweek noukeurig na jou soutverbruik en oorweeg of jy dit dalk kan verminder – dit kan jou gesondheid help. Vir meer inligting oor Soutbewustheidsweek en die effek van sout op jou gesondheid.
https://www.gov.za/world-salt-awareness-week Sout bewustheid week