
Sign up to save your podcasts
Or


Resurrection Sunday isn’t just something we believe—it’s something we experience.
Through Jesus, the barrier is gone. The tomb is empty.
And the tree of life is no longer a place… it’s a Person.
Jesus se opstanding beteken meer as net ’n gebeurtenis—dit beteken toegang tot lewe.
Wat eens verlore was in Eden, is nou weer oop.
Nie deur verstaan nie… maar deur ervaring.
Die boom van die lewe is nie ’n plek nie—dis ’n Persoon.
En Hy nooi jou om daardie lewe vandag te ontvang.
Jesus didn’t start His ministry with power—He started by stepping into the water with sinners.
He identified with us so we could be made right with God.
Righteousness isn’t earned—it’s a gift.
God doesn’t build His story with perfect people—He builds it with willing ones.
Matthew’s genealogy isn’t a list of heroes. It’s a “family hedge” full of broken, messy lives—yet God uses every single one to fulfill His promise through Jesus.
Abraham doubted.
Jacob deceived.
David failed.
And still… God was faithful.
The same is true for you.
You’re not disqualified by your past—you’re invited into His story.
He had a promise. We have a Person.
You belong, even in your brokenness.
Your life is part of something bigger than you imagine.
God gebruik nie perfekte mense nie—Hy gebruik gewilligemense.
Matteus 1 wys ’n geslagslyn vol gebrokenheid… en tog kies God juis dáár om Sy plan te vervul. Jy is nie gediskwalifiseer nie. Jou storie is nie te gebreek nie.
Jesus is die volmaakte een—en Hy nooi jou om deel te wees van Sy storie.
Sê net weer “ja”.
God gebruik nie perfekte mense nie—Hy gebruik gewillige mense.
Matteus 1 wys ’n geslagslyn vol gebrokenheid… en tog kies God juis dáár om Sy plan te vervul.
Jy is nie gediskwalifiseer nie.
Jou storie is nie te gebreek nie.
Jesus is die volmaakte een—en Hy nooi jou om deel te wees van Sy storie.
Sê net weer “ja”.
The gospel is bigger than we’ve made it.
It’s not just about heaven someday — it’s about Jesus becoming King and bringing God’s kingdom to earth right now.
Matthew shows us a Jesus who fulfills every promise, restores what’s broken, and invites us to live under His reign.
The question is: will we trust Him and live it out?
Ons verstaan die evangelie dikwels te klein. Matteus wys vir ons die groter prentjie: Jesus is die vervulling van die hele Bybel, die beloofde Koning wat God se koninkryk bring. Hy herstel nie net individue nie—Hy herstel alles. En selfs sondaars soos Matteus word deel van Sy storie.
God’s character is forgiveness. In a world filled with division and cancel culture, we’re called to reflect His mercy and reconciliation. Because we’ve been forgiven through Jesus, we are empowered to forgive others and restore relationships.
In hierdie boodskap leer ons dat God ongeregtigheid, oortreding en sonde vergewe, en dat Hy die las van sonde van ons af wegdra. Die verhaal van Jona wys dat God se genade selfs die mense kan bereik wat ons dink dit nie verdien nie.
Maar God se vergifnis vra ook iets van ons:
soos Hy ons vergewe, moet ons ook ander vergewe.
Ware vergifnis bring genesing, herstel verhoudings en maak harte vry.
From the publisher's feed