Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ek is 'n gebore storieverteller. Kaalvoet, soms huppelend en soms gly-gly deel ek my kant van die storie. Die moontlikheid is dat jy sal lag, dalk huil, selfs sal kan assosieer met my staaltjies en st... more
FAQs about Sit, sit ek maak tee:How many episodes does Sit, sit ek maak tee have?The podcast currently has 71 episodes available.
July 20, 2020Kyk myGod sê vir Job (en vir my, en vir jou) "Luister terwyl Ek praat, dan antwoord jy My"...more2minPlay
July 20, 2020SirkuskaartjieBy n sirkus kry mens twee soorte mense; toeskouer en betogers. Ek beveel aan, koop vir jou n kaartjie en word n toeskouer...more3minPlay
July 20, 2020Ek het gesoek en ek het gevind - Deel 28God is alles vir my en Hy is genoeg...more5minPlay
July 20, 2020Ek soek my wil - In U hande gee ek my lewe Heer - Deel 27Die enigste dieëtpil wat ek sluk en waaragtig werk, is die gospel...more6minPlay
July 20, 2020Ek soek my wil - Dril is vir dissipline - Deel 26Moet nooit passiewe aktiwiteite vertroue nie....more7minPlay
July 18, 2020Ek soek my wil - Doelgewig - Deel 25Wat as gwig verloor en gesond te wees, meer kan wees oor wat ek in die proses kan wen as wat wk verloor?...more6minPlay
July 18, 2020Ek soek my wil - Beplan vooruit - Deel 24Ek is self verantwoordelik om die gesonde idees wat God aan my voorhou te gebruik om sodoende versoekings teen te staan...more4minPlay
July 18, 2020Ek soek my wil - Versoekings - Deel 23Die onus rus op my, ek moet of myself of die versoeking verwyder...more5minPlay
July 18, 2020Ek soek my wil - Water - Deel 221 glas water soggens, voor elke ete n glas water, vervang cravings met water, water met n bad/stort en n laaste glas water met slaaptyd...more3minPlay
July 18, 2020Ek soek my wil - Jy sal my nooit glo nie - Deel 21Ons is gemaak om te smag, om cravings te hê normaal, dit is Wie ons crave wat die gatjie van alle konstante gepeusel gaan stilmaak...more6minPlay
FAQs about Sit, sit ek maak tee:How many episodes does Sit, sit ek maak tee have?The podcast currently has 71 episodes available.