Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ek is 'n gebore storieverteller. Kaalvoet, soms huppelend en soms gly-gly deel ek my kant van die storie. Die moontlikheid is dat jy sal lag, dalk huil, selfs sal kan assosieer met my staaltjies en st... more
FAQs about Sit, sit ek maak tee:How many episodes does Sit, sit ek maak tee have?The podcast currently has 71 episodes available.
July 16, 2020Ek soek my wil - God het hiervoor begroot - Deel 8As ek bid soos ek tee drink, word ek 'n non...more4minPlay
July 16, 2020Ek soek my wil - Plant groente, nie blomme nie - Deel 7Twee dinge beinvloed n gesonde verhouding (enige verhouding, selfs die met kos, en dit is skuldgevoelens en vrees...more4minPlay
July 16, 2020Ek soek my wil - Fiemies - Deel 6Ek crave wat ek konstant aan dink. Om te let na wat ek aan dink gaan my gepeusel positief beinvloed...more5minPlay
July 16, 2020Ek soek my wil - Liggaamlik - Deel 5Nekoefeninge verseker gewig verlies, beweeg die ken van die linker skouer na die regter skouer en sê, nee dankie....more2minPlay
July 16, 2020Ek soek my wil - Siel (Psigies) - Deel 4Ek is meer as die bosekringloop waarin ek myself in boelie. Die som is gemaak, ek moet n kopskuif maak....more4minPlay
July 16, 2020Ek soek my wil - Gees - Deel 3Leefstyl verandering werk vanuit 3 vlakke: gees, siel en liggaam. Die een is nie belangriker as die ander nie, dis n eenheid, 'n pakket, n totaliteit. My stryd met kos is vir God belangrik....more5minPlay
July 16, 2020Ek soek my wil - Binnemens - Deel 2"The opposite of addiction is not sobriety, the opposite of addiction is connection." - Johann Hari...more8minPlay
July 16, 2020Ek soek my wil - Deel 1Ek weet HOE om gesonder te leef en gewig te verloor, wat ek mis, is die WIL om die veranderings te maak....more5minPlay
FAQs about Sit, sit ek maak tee:How many episodes does Sit, sit ek maak tee have?The podcast currently has 71 episodes available.