Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons weet Gauteng se skole het die beste gees, maar ons soek die skool met die GROOTSTE GEES!GROOTfm 90.5 en Metro Beeld bied aan:#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES2020... more
FAQs about #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES:How many episodes does #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES have?The podcast currently has 63 episodes available.
September 22, 2016#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool TuineGROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Hoërskool Tuine 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: MNR. Jan Swanepoel: Louis van wyk (Hoofseun) & Sonia Goss (Hoofdogter) Kunstenaar: Chris Else en Borg: Isa Carstens....more20minPlay
September 01, 2016#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool LynnwoodGROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Lynnwood 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: Mnr. Steve Stolk. Hoofleiers: Christiaan Daniels (Hoofseun) & Nadia Fourie (Hoofdogter). Kunstenaar: Karlien van Jaarsveld. Borg: Rinie van Crisis On Call. Luister gerus hier hoe dit gegaan het!...more18minPlay
August 04, 2016#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Anton van WouwGROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Anton van Wouw 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: MNR. Henning: Derick Pienaar (Hoofseun) Nicole Sutton (Hoofdogter) Kunstenaar: Jakkie Louw en Borg: FarmCity Pierre van Reyneveld. Nina se nuus was ook deel van die oggend en sy het omtrent almal se harte gesteel met haar oulike manier van nuuslees op so jong ouderdom....more23minPlay
May 19, 2016#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool GarsfonteinGROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Hoërskool Garsfontein 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: Mnr. Leon Bantjes. Hoofleiers: Kevin Coetzee (Hoofseun) & Lisa van der Westhuyzen (Hoofdogter). Kunstenaar: PJ Cruz. Borg: Isabel Roos van Isa Carstens. PJ Cruz het ook ingestem om vir Ruben Delmage kitaar te laat speel op sy treffer #SpoorloosVerdwyn! Luister gerus hier hoe dit gegaan het!...more23minPlay
May 12, 2016#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool HennopsparkGROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Hennopspark 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Adjunk-Hoof: Mev. Linda Schreuder. Hoofleiers: Alex Bond (Hoofseun) & Liandri van Dyk (Hoofdogter). Kunstenaars: Dirk van der Westhuizen & Heidi. Borg: Smiley van FarmCity Pierre van Reyneveld tak....more19minPlay
May 05, 2016#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Pretoria-NoordGROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Hoërskool Pretoria-Noord 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: Mnr. Neels Driescher. Hoofleiers: Moosa Mukanyane (Hoofseun) & Leah Steyn (Hoofdogter). Kunstenaar: Leah. En Leah het toe ook ingestem om vir Ruben Delmage kitaar te laat speel op haar treffer #MetJouKlereAan! Luister gerus hier hoe dit gegaan het!...more15minPlay
May 05, 2016Ruben Delmage speel kitaar vir Leah!!!Leah het ingestem op Ruben Delmage se versoek om eendag met 'n baie bekende celeb kitaar te mag speel!!! en hier is toe hoe dit gegaan het :-)...more5minPlay
April 21, 2016#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool CenturionGROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Hoërskool Centurion 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Adjunk-Hoof: Mev. Jeanette van Staden Hoofleiers: Dian Pohl (Hoofseun) & Carmen Swart (Hoofdogter) Kunstenaar: Rymstoff Borg: Akademia (Chris du Plessis - Hoof van Bemarking)...more23minPlay
April 14, 2016#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool UitsigGROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Hoërskool Uitsig 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het.Onderhoude:Hoof: Dr. Jan VisagieHoofleiers: Ian Anderson (Hoofseun) Lize-Mari du Plessis (Hoofdogter)Kunstenaar: Marno van der MerweBorg: Isa Carstens...more17minPlay
March 17, 2016#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool MonumentparkGROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Monumentpark 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Die reën het hulle verseker nie gestop nie! Hier is hoe dit gegaan het....more21minPlay
FAQs about #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES:How many episodes does #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES have?The podcast currently has 63 episodes available.