Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons weet Gauteng se skole het die beste gees, maar ons soek die skool met die GROOTSTE GEES!GROOTfm 90.5 en Metro Beeld bied aan:#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES2020... more
FAQs about #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES:How many episodes does #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES have?The podcast currently has 63 episodes available.
June 15, 2018#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool HermanstadGROOTfm 90.5 het by Laerskool Hermanstad gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Jimmy Robberts gesels asook die Hoofleiers - Dirk Jonker en Rochelle Olivier. Die kunstenaar vir die oggend - Irene Louise van Wyk het ook kom chat. Luister gerus weer hier na die Podcast!...more16minPlay
June 08, 2018#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool PierneefGROOTfm 90.5 het by Laerskool Pierneef gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Greyling gesels asook die Hoofleiers - Divan Burger & Ashley Buys. Die kunstenaar vir die oggend - Deon GROOT het ook kom chat. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik en ons het met Henry Mpebe van Mit Mak Motors ook gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast!...more20minPlay
May 25, 2018#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool GarsfonteinGROOTfm 90.5 het by Hoërskool Garsfontein gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Retief Smith gesels asook die Hoofleiers - Renaldo Janse van Vuuren & Jancke Maree. Die kunstenaar vir die oggend - Robbie Wessels het ook kom chat. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik en ons het met Johan Fouché van MBT Petrolium ook gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast!...more19minPlay
May 18, 2018#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool LynnwoodGROOTfm 90.5 het by Laerskool Lynnwood gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die Hoofleiers: Dannhauser van der Merwe & Alzanne Kotzé gesels asook met die Hoof: Mnr. Steve Stolk. Die kunstenaars vir die oggend was Jo Black wat ook bietjie met ons kom gesels het. Luister weer hier na die Podcast....more18minPlay
May 11, 2018#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Danie MalanGROOTfm 90.5 het by Laerskool Danie Malan gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die hoof - Mev. Hettie Smith, die Hoofleiers - Lunchen Groenewald & Taryn Hayes gesels asook die kunstenaars vir die oggend - Tussen Sterre. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik en ons het met Riaan en Loftus van USA Sports ook gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast!...more17minPlay
May 04, 2018#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Pretoria NoordGROOTfm 90.5 het die pad gevat daar na PNHS toe om hulle gees te toets. Ruben Delmage het met die Hoof - Mnr. Driescher gesels en ook met die Hoofleiers - Wian Rademeyer en Anye Grobbelaar. Liza Bronner was die kunstenaar vir die oggend en ons het so vinnig bietjie met haar ook gesels! Luister weer hier na die #PodCast...more17minPlay
April 20, 2018#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2018 - Curro HazeldeanGROOTfm 90.5 het by Curro Hazeldean gaan kuier vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2018. Ons het met die twee hoofleiers: Michelle Nolte en NJ Coetzee gesels asook met die Hoof: Mnr. Pierre le Roux. Die Kunsternaar wat die oggend opgetree het was André Schwartz en ons het ook met ons borg: Nico Kruger - Bestuurende Direkteur van Laser Adventures gesels. Luister weer hier na die Podcast....more21minPlay
April 13, 2018#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2018 - Laerskool MonumentparkGROOTfm 90.5 het by Laerskool Monnies gaan kuier vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2018. Ons het met die twee hoofleiers: Wilmarie Nolte en Reinhardt Vermaak gesels asook met die Hoof: Mnr. Salie Kritzinger. Die Kunsternaar wat die oggend opgetree het was Verona en ons het ook met ons borg: Michelle de Waal - Bestuurende Direkteur van MBT Petrolium gesels. Luister weer hier na die Podcast....more19minPlay
February 13, 2018#GAANBos 2018Hier is dit nou! die nuwe #GAANBos temalied vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek van 2018 wat die kinders moet leer ken en kreatief mee moet raak....more3minPlay
August 03, 2017#SKOOLMETDIEBESTEGEES Projek 2017 - Hoërskool CenturionGROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Hoërskool Centurion en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Mnr. Wouter Burger, Hoofleiers: Meyer Herbst en Anika Lindeque asook Kunstenaar: Fatman (The Voice SA)....more18minPlay
FAQs about #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES:How many episodes does #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES have?The podcast currently has 63 episodes available.