Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe vol-lengte episode elke Woensdag, en 'n kort episode elke Sondag.
Vind meer uit oor vanaand se borg:
The Quiller by https://www.facebook.com/profile.php?id=100077828896268&mibextid=ZbWKwL
Vanaand se storie is opgeneem en saamgestel deur Johnny de Ridder en gelees deur Hunter Kennedy. Dit kan gelees word uit die boek "Geeste Op Aarde : Merkwaardige Verhale Uit Die Versameling Van Gideon H.H. Koertzen." Geredigeer sonder aanspreeklikheid deur C.J. Langenhoven.
Hunter Kennedy is 'n liedjieskrywer, kitaarspeler en baskitaarspeler wat in die vroeë 2000's die eerste keer prominent geword het saam met die Afrikaanse punkrockband, Fokofpolisiekar. Sy liriese bydrae tot die band se liedjies het aanklank gevind by 'n generasie ontevrede Afrikaner-jeug en het 'n massiewe impak op die plaaslike musiektoneel gehad. In 2007 het hy ook die rockband, aKing, gestig, wie se 2008-debuutalbum, Dutch Courage, goue status behaal het. Hy was ook ’n medestigter van die baie suksesvolle Afrikaanse elektro-popband, Die Heuwels Fantasties, saam met wie hy tot op hede ’n aantal treffers geskryf het. Hunter is een van die mees prominente en invloedrykste liedjieskrywers in Suid-Afrika.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
https://www.facebook.com/Slaapstories
https://instagram.com/slaapstories_virgrootmense
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie:
https://www.buymeacoffee.com/SVGM
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
As jy graag op 'n ander platvorm as Spotify wil luister, volg die skakel: https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense
Hoop jy geniet die episode.