Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
November 17, 2022Kaptein van Hunks en die DuiwelDie verhaal van hoe Tafelberg sy kleed gekry het, ‘n suiwer Afrikaanse sprokie uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur P W Grobbelaar, Human & Rousseau 197412 minPlay
October 23, 2022Antjie Somers‘n Oorspronklike Afrikaanse sprokie, uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur P Grobbelaar5 minPlay
September 25, 2022Die OlifantjieHoe Olifant sy slurp gekry het, ‘n Rudyard Kipling storie uit “Stories vir Sewejariges” verwerk deur Sara en Stephen Corrin24 minPlay
August 15, 2022Die Kattekop van Goud en Ou Skilpad Gaan Op ReisNog ‘n Helena Lochner storie uit “Die Pratende Pot”11 minPlay
July 19, 2022Ou Tante LangtandSkelms probeer ‘n ou tante se tand steel, geskryf deur Helena Lochner. Nog ‘n storie uit Die Pratende Pot18 minPlay
June 09, 2022Die Blou SkoenlapperKindertjies ontsnap uit die huis van ‘n nare heks, ‘n Helena Lochner storie uit Die Pratende Pot18 minPlay
May 20, 2022Ou Meneer SpringerUit die Pratende Pot, ‘n Helena Lochner storie oor ‘n man wat maklik skrik5 minPlay
May 06, 2022Die Pratende Pot‘n Ou vrou trek ‘n pot uit die rivier uit. ‘n Helena Lochner storie, gelees uit “Die Pratende Pot.”16 minPlay
April 26, 2022Die Reus met die Drie Goue Hare - Grimm‘n Koning probeer alles in sy vermoë om te verhoed dat ‘n seun met sy dogter trou - uit Stories vir Sewejariges, Human & Rousseau22 minPlay