Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke w... more
FAQs about #SlatDiePad:How many episodes does #SlatDiePad have?The podcast currently has 164 episodes available.
November 30, 2017#Slatdiepad InspirasieAs jy groot geword het met die idee dat hardloop die ding is waarmee die onnies jou straf, kan ek dink hoekom die draf-gogga nooit gebyt het nie. Ander glo weer hulle kan nie en soek enige verskoning om hierdie pestelike ding te probeer vermy. Gelukkig vir doodgewone mense wat my inspireer om vol te hou totdat die redes om te hardloop meer is as die vervelige lysie verskonings wat my al die jare verhoed het....more4minPlay
November 23, 2017Loki Rothman op #SlatDiePadDaar is ouens wat kan kitaar speel en dan is daar Loki Rothman!!...more30minPlay
November 22, 2017#SlatDiePad Dawie van HeerdenDawie van Heerden, die wêreld kort baie meer mense soos jy!! As 'n dame in nood verkeer en op Facebook vra vir hulp en mense soos Dawie spring in en gaan help dadelik SONDER ENIGE BETALING dan voel ons dit moet beslis oor gepraat word!! Baie dankie Dawie!! Jy is ons HERO!! Luister hier na die #PodCast van wat gebeur het!!...more12minPlay
November 22, 2017#Slatdiepad InspirasiePaulus se woorde saam met Black Eyed Peas se vraag laat my wonder oor die sukses van 2017 – “Where is the love?”...more4minPlay
November 21, 2017#SlatDiePad Tips om weegskaal te kroekSo as jy gewonder het, RUVA oftewel Rubs Se Universiteit van Awesomeness het onlangs 'n studie gedoen oor hoe om jou weegskaal te kroek... dit gaan lyk my alles oor "timing"... Luister weer hier na die wyshede......more8minPlay
November 15, 2017#Slatdiepad InspirasieOmgee is soms morsig. Dit werk nie heeltemal uit soos jy dit beplan het nie en mense misbruik dalk jou goedbedoelde skenking, maar laat ons nie moeg word om goed te doen nie! Elke keer wat ons ons hande bietjie vuil maak, is ons eintlik aan die ontvangkant van God se werk in ons eie lewe....more4minPlay
November 08, 2017#Slatdiepad InspirasieVoel jy ook “Novemeritis” se einde-van-die-jaar-moegheid aan jou lyf? Dalk kan ons bietjie emosionele energie genereer deur iets klein en sinvol te doen en klaar te maak sodat ons 2017 sterk kan klaarmaak!...more4minPlay
November 01, 2017#Slatdiepad InspirasieOpgekyk, opgeluister, opgepraat, opgelees, opgedink, opgeredeneer en opgeblaas van te veel idees en opinies – opsoek na God se hart vir Suid-Afrika en die volgende stap - in die voetstappe van Jesus Christus!...more4minPlay
October 25, 2017#Slatdiepad InspirasieHou op vashak by die moontlike onregverdige voordeel of voorsprong wat jy dink iemand anders se wegspringplek in die lewe inhou. Die stelling: “dis mos oor wie sy pa is” is net so waar van die kind wat nie uit ‘n bevoorregte gesin kom nie en dan uitstyg bo sy omstandighede....more4minPlay
October 18, 2017#Slatdiepad InspirasieIs jy net bietjie flou na die lang dag of is jou moeg dieper as dit en dalk al ‘n bietjie langer as net vandag? Miskien is die presiese oplossing vir jou moegheid baie eenvoudiger én goedkoper as die klomp koppies koffie en hande vol energie pille waarmee jy op die oomblik net-net deur die dag probeer kom....more37minPlay
FAQs about #SlatDiePad:How many episodes does #SlatDiePad have?The podcast currently has 164 episodes available.