Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke w... more
FAQs about #SlatDiePad:How many episodes does #SlatDiePad have?The podcast currently has 164 episodes available.
May 18, 2018#SlatDiePad UB40 Feat Ali, Astro & MickeyAli, Astro en Mickey van UB40 het by Ruben Delmage kom inloer voor hulle vertoning by die Sun Arena by Times Square om so bietjie oor die vertoning te gesels! Luister weer hier na die #PodCast...more18minPlay
May 16, 2018#SlatDiePad Jan BlohmJan Blohm het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om bietjie te gesels oor sy nuwe album waaraan hy werk en so paar lusmakers gespeel van liedjies wat op sy nuwe album gaan verskyn. Luister weer hier na die onderhoud!...more27minPlay
May 10, 2018#SlatDiePad Bart MillerBart Miller - die voorsanger van "Mercy Me" het met Ruben Delmage gechat oor die Film Ï Can Only Imagine" wat landswyd by Ster Kinekor teaters begin wys! Luister hier na die Podcast!...more9minPlay
April 25, 2018#SlatDiePad Inspirasie met Lindie StrydomLindie Strydom het haar weeklikse inspirasie gedagte op #SlatDiePad gedeel...more5minPlay
April 25, 2018André Schwartz op #SlatDiePadAndré Schwartz het op #SlatDiePad kom inloer om met Ruben Delmage te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Tweede Kans" en oor 'n hele paar ander dinge. Luister weer hier na die Podcast...more24minPlay
April 04, 2018#SlatDiePad Inspirasie met Lindie StrydomLindie Strydom het haar weeklikse inspirasie gedagte op #SlatDiePad gedeel...more4minPlay
April 04, 2018#SlatDiePad Beandri BooysenBeandri Booysen het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom kuier om bietjie te gesels oor #HatsOnProgeria wat Vrydag 6 April wêreldwyd plaasvind. Luister weer hier na haar gesprek....more18minPlay
March 14, 2018#SlatDiePad Lindie InspirasieLindie Strydom het hierdie week op #SlatDiePad haar inspirasie inset gedeel....more3minPlay
March 12, 2018#SlatDiePad Timothy KieswetterTimothy Kieswetter het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom chat oor sy nuwe "show" by die Atterbury Teater: Kinders by Dosyne. Luister weer hier:...more21minPlay
March 05, 2018Robbie Wessels op #SlatDiePadRobbie Wessels het by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor sy en Bok van Blerk se splinternuwe enkelsnit #DieSluiseVanDieHemel en het tot vir Ruben Delmage 'n liedjie met sy kitaar geskryf!! luister weer hier na die Podcast...more20minPlay
FAQs about #SlatDiePad:How many episodes does #SlatDiePad have?The podcast currently has 164 episodes available.