Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke w... more
FAQs about #SlatDiePad:How many episodes does #SlatDiePad have?The podcast currently has 164 episodes available.
July 30, 2018#SlatDiePad Alrentia Viktor gesels oor Wollies SleepathonAlrentia Viktor het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor die Wollies Sleepathon 2018. Luister weer hier na die Podcast....more20minPlay
July 17, 2018Riana Nel op #SlatDiePadRiana Nel het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor Gospel Skouspel 2018 en vele meer. Luister weer hier!...more30minPlay
July 04, 2018#SlatDiePad Inspirasie met Lindie StrydomLindie Strydom het bietjie haar hart gedeel op #SlatDiePad. Luister weer hier....more4minPlay
June 29, 2018#SlatDiePad Elvis BlueElvis Blue het op #SlatDiePad kom inloer om te chat oor sy nuwe enkelsnit en sy nuwe album wat oppad is. Luister weer hier na die Podcast....more18minPlay
June 20, 2018Lindie Inspirasie 20 Junie 2018Lindie Strydom se inspirasie inset op #SlatDiePad met Ruben Delmage gemis? Luister weer hier....more5minPlay
June 15, 2018#SlatDiePad Louis van WykLouis van Wyk het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor sy finale uittede uit die musiekbedryf na 43jaar!! Daar was lekker gechat oor hoogtepunte, laagtepunte, prestasies, snaakse stories ens. Luister weer hier na die Podcast....more49minPlay
June 15, 2018Goeie Nuus Vrydag - Lindie StrydomOp Vrydag 15 Junie het Ruben Delmage met Lindie Strydom gesels vir GROOTfm 90.5 se goeie nuus Vrydag en dit was omtrent goeie nuus! Luister weer hier na die Podcast....more5minPlay
June 14, 2018#SlatDiePad Inspirasie met Lindie StrydomLindie Strydom se inspirasie inset op #SlatDiePad met Ruben Delmage gemis? Luister weer hier....more5minPlay
June 13, 2018Dewald Ranft van die Motor Industry workshop association (MIWA) op #SlatDiePadDewald Ranft van die Motor Industry Workshop Association (MIWA) het bietjie gekyk na verskillende onderdele op jou voertuig om advies te gee en paar "pointers" gegee om na te kyk voor jy die langpad aandurf....more12minPlay
May 23, 2018#SlatDiePad Juanita du Plessis #20Jaar in die bedryfJuanita du Plessis vier vanjaar 'n volle 20jaar in die musiekbedryf! Sy het by Ruben Delmage kom inloer om oor die afgelope 20 jaar te gesels asook die splinternuwe album wat pas die lig gesien het! Luister weer hier na die onderhoud!...more32minPlay
FAQs about #SlatDiePad:How many episodes does #SlatDiePad have?The podcast currently has 164 episodes available.