Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke w... more
FAQs about #SlatDiePad:How many episodes does #SlatDiePad have?The podcast currently has 164 episodes available.
December 03, 2018Lynette Beer op #SlatDiePadLynette Beer het op #SlatDiePad kom inloer om te gesels oor verskillende temperamente en hoe God met elke temperament werk. Luister gerus weer hier na die Podcast....more38minPlay
November 06, 2018#SlatDiePad Lynette BeerLynette Beer het in die ateljee kom kuier om so bietjie te gesels oor verskillende temperamente en ook hoe selfbeeld by elke temperament 'n rol speel. Sy het ook gesels by hoe verskillende temperamente makliker leer en verstaan ens. Luister gerus weer hier na die Podcast....more36minPlay
October 17, 2018#SlatDiePad Lindie Strydom Inspirasie 17 Oktober 2018Lindie Strydom het haar weeklikse inspirasie gedagte op #SlatDiePad gedeel. Luister weer hier na die Podcast....more4minPlay
October 02, 2018Lynette Beer op #SlatDiePadLynette Beer het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor mense se verskillende temperamente asook oor die 5 liefdestale en hoe hierdie twee bymekaar uitkom. Luister weer hier na die Podcast....more37minPlay
September 18, 2018#SlatDiePad Prime Circle 18 September 2018Prime Circle het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te chat oor hulle nuwe enkelsnit #Innocence. Luister weer hier na die Podcast van die onderhoud....more15minPlay
September 11, 2018#SlatDiePad Lynette Beer oor temperamente in huwelikLynette Beer het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om bietjie te gesels oor verskillende temperamente in die huwelik. Jy kan Lynette Beer se webblad besoek by lynettebeer.co.za vir meer info....more26minPlay
September 05, 2018Lindie Inspirasie 5 September 2018Lindie het heel uitasem uit met ons die hele idee van #PloggingPretoria gedeel. Luister weer hier na die Podcast....more5minPlay
August 07, 2018#SlatDiePad Joey EvansJoey Evans het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om bietjie met ons sy storie te deel en wat 'n inspirasie is hy nie. Luister weer hier na die PodCast...more27minPlay
August 02, 2018#SlatDiePad Dr. Quixi Sonntag - Honde gedragsproblemeDr. Quixi Sonntag het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor honde wat konstant en sonder ophou blaf. Sy het bietjie perspektief gebring oor die redes en diagnoses rondom hierdie probleem. Luister weer hier na die Podcast....more28minPlay
August 01, 2018#SlatDiePad Lindie Inspirasie 1 Augustus 2018Lindie Strydom het haar weeklikse inspirasie inset met ons gedeel. Luister weer hier na die Podcast....more5minPlay
FAQs about #SlatDiePad:How many episodes does #SlatDiePad have?The podcast currently has 164 episodes available.