Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about #SlatDieSport met Stephen en Arnold:How many episodes does #SlatDieSport met Stephen en Arnold have?The podcast currently has 285 episodes available.
May 23, 2019#SlatDieSport 23 Mei 2019Ruben Delmage & Arnold Geerdts het weer heerlik sportsake gesels en het onder andere bietjie oor iets anders gesels en sluit 'n onderhoud met Michael W Smith in oor sy SA Toer. Luister gerus weer hier na die Podcast....more35minPlay
May 16, 2019#SlatDieSport 16 Mei 2019Susan Botha en Ruben Delmage het met Pierre van Nieuwenhuizen, HUB van Cosmo Industrial gesels oor vanjaar se Cosmo Run, met Coach Lindsey Parry oor Comrades voorbereiding en vele meer. Luister gerus weer hier....more31minPlay
May 09, 2019#SlatDieSport 9 Mei 2019Ruben Delmage en Arnold Geerdts het so bietjie sportsake gesels en regstreeks vanaf Loftus Versveld. Duane Vermeulen, Rosco Specman en Coach Pote Human het 'n draai kom maak. Luister gerus weer hier na die Podcast....more39minPlay
April 25, 2019#SlatDieSport 25 April 2019Lindsey Parry, Xolani Luvuno en Hein Venter het op #SlatDiePad by Ruben Delmage & Arnold Geerdts kom inloer. Luister gerus weer hier na die #PodCast....more37minPlay
April 11, 2019#SlatDieSport 11 April 2019Ruben Delmage en Arnold Geerdts het bietjie gesels oor die Gholf wat tans aan die gang is, Varsity Beker Rugby, Super Rugby die Munga en vele meer. Luister gerus wees hier na die #Podcast....more31minPlay
April 04, 2019#SlatDieSport 4 April 2019Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Coach Lindsey Parry gesels oor besering as mens oefen vir Comrades en hoe om dit te hanteer. Verder het hulle oor verskeie sport gebeurtenisse gesels wat die naweek plaasvind. Luister gerus weer hier na die #Podcast....more32minPlay
March 28, 2019#SlatDieSport 28 Maart 2019Ruben Delmage en Jacques Erasmus het bietjie sportsake gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast....more31minPlay
March 07, 2019#SlatDieSport Voorsitter van SASA Mnr. William Mokatsanyane oor die 40% rassekwotas in Skole AtletiekArnold Geerdts en Ruben Delmage het met die voorsitter van SASA Mnr. William Mokatsanyane gesels oor die voorgestelde 40% rassekwotas wat SASA wou instel maar later toe weer onttrek het. Luister gerus weer hier na die #PodCast....more22minPlay
March 07, 2019#SlatDieSport 7 Maart 2019Arnold Geerdts en Ruben Delmage het met die voorsitter van SASA Mnr. William Mokatsanyane gesels oor die voorgestelde 40% rassekwotas wat voorgestel is en later onttrek het. Verder het hulle met Sport Sielkundige, Charles Malanga gesels oor die invloed van sulke besluit op jong atlete. Verder het hulle gesels oor Super Rugby en ook die Krieket tans aan die gang. Lusiter gerus weer hier na die #PodCast....more42minPlay
FAQs about #SlatDieSport met Stephen en Arnold:How many episodes does #SlatDieSport met Stephen en Arnold have?The podcast currently has 285 episodes available.