Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met Ultra Alteet, Bennie Roux, gesels oor die #HardloopVirHoop Projek ten bate van Afriforum se se Trauma ondersteuningseenheid. Vir meer info besoek: www.Virhoop.co.za.
Verder het hulle ook oor die stand van sake by Krieket SA gesels en natuurlik oor die Rugby Wêreldbeker eindstryd tussen die Springbokke en Engeland.