Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about #SlatDieSport met Stephen en Arnold:How many episodes does #SlatDieSport met Stephen en Arnold have?The podcast currently has 285 episodes available.
February 20, 2020#SlatDieSport 20 Februarie 2020Ruben Delmage en Jacques Erasmus het baie lekker sport gesels. Van Golf, tot F1 en natuurlik Rugby en krieket. Luister gerus weer hier na die #PodCast....more31minPlay
February 06, 2020#SlatDieSport 6 Februarie 2020Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met JL de Jager gesels voor die groot tennis wedsttryd in die Kaap waar Federer en Nadal mekaar gaan aanpak vir goeie doel. Verder gesels oor Super Rugby, Tennis, Krieket en vele meer. Luister gerus weer hier na die #PodCast....more35minPlay
January 30, 2020#SlatDieSport 30 Januarie 2020Ruben Delmage en Arnold Geerdts het so bietjie sportsake gesels. Luister gerus weer hier na die #PodCast....more33minPlay
January 23, 2020#SlatDieSport 23 Januarie 2020Kirsten Landan is die eerste vrou van Afrika wat die Dakar tydren voltooi het en sy het telefonies by ons aangesluit om oor die wedren te gesels. Verder het Ruben en Arnold gesels oor Super Rugby, Krieket, Tennis en vele meer. Luister gerus weer hier na die #PodCast....more33minPlay
January 16, 2020#SlatDieSport 16 Januarie 2020Morné Steyn is terug by die Bulle en hy het 'n draai kom maak om bietjie oor sy loopbaan hoogtepunte te gesels en ook wat hy beplan vorentoe met sy loopbaan. Derek Alberts het ook via Skype by Ruben Delmage en Arnold Geerdts aangesluit regstreeks vanaf die Dakar. Luister gerus weer hier na die #PodCast....more32minPlay
January 09, 2020#SlatDieSport 9 Januarie 2020Dis 'n nuwe jaar en dis weer tyd vir #SlatDieSport. Luister gerus hier na wat Arnold Geerdts en Ruben Delmage alles op die eerste episode vir die jaar gesels het....more40minPlay
December 05, 2019#SlatDieSport 5 Desember 2019Ruben Delmage en Arnold Geerdts het so bietjie sportsake gesels. Luister gerus weer hier na die #PodCast....more36minPlay
November 28, 2019#SlatDieSport 28 November 2019Ruben Delmage en Arnold Geerdts het so bietjie sportsake gesels. Luister gerus weer hier na die #PodCast....more38minPlay
November 21, 2019#SlatDieSport 21 November 2019Ruben Delmage en Arnold Geerdts het so bietjie sportsake gesels. Luister gerus weer hier na die #PodCast....more33minPlay
November 14, 2019#SlatDieSport 14 November 2019Ruben Delmage en Arnold Geerdts het so bietjie sportsake gesels. Luister gerus weer hier na die #PodCast....more33minPlay
FAQs about #SlatDieSport met Stephen en Arnold:How many episodes does #SlatDieSport met Stephen en Arnold have?The podcast currently has 285 episodes available.