Gisteraand het JL de Jager, Voormalige Davis beker kaptein en afrigter van Wêreld tennis sterre onder andere, Novak Djokovic het op #SlatDieSport by Ruben en Arnie
Kom kuier om te gesels oor stand van sake in tennis wereld tans, so paar staaltjies oor bekende tennis sterre vertel e nook oor sy betrokkenheid by Tuks Rugby se
Varsity beker reeks. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.