Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about #SlatDieSport met Stephen en Arnold:How many episodes does #SlatDieSport met Stephen en Arnold have?The podcast currently has 285 episodes available.
June 30, 2022#SlatDieSport 30 Junie 2022 - Jimmy Stonehouse & Jesse KrielRuben Delmage & Arnold Geerdts het met Jimmy Stonehouse gesels oor sy baie suksesvolle seisoen in die Curriebeker reeks. Arnold Geerdts het vinning met Jesse Kriel gesels voor hulle wedstryd die naweek teen Wallis. Verder het hulle gekyk na wat by Wimbledon gebeur, Golf en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het...more39minPlay
June 23, 2022#SlatDieSport Mannetjies RouxDie legendariese Mannetjie Roux het op #SlatDieSport met Ruben en Arnold gesels met die oog op die finaal tussen Griekwas en Pumas in die Curriebeker die eerskomende naweek. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more19minPlay
June 23, 2022#SlatDieSport Lallie Stander - Gholf RSALallie Stander van Gholf RSA het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Arnold gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more23minPlay
June 09, 2022#SlatDieSport 9 Junie 2022 - Karien Basson & Warren BrosnihanRuben Delmage en Arnold Geerdts het met Karien Basson gesels oor hulle bywoning van die sewes in Engeland en ook met uitsaaier Warren Brosnihan oor die naweek se twee groot rugby wedstryde wat oppad is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more40minPlay
June 02, 2022#SlatDieSport 2 Junie 2022 - Werner Groenewald & Robbie KojetinWerner Groenewald het op #SlatDieSport met Ruben en Arnie kom gesels oor kegelbal in SA en hulle onlangse groot prestasies. Hulle het ook met Robbie wat een van 4 Suid Afrikaners is wat die K2 gaan klim. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more40minPlay
May 26, 2022#SlatDieSport 26/5/2022Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met die Besturende Direkteur van Cosmo Industrial gesels oor die jaarlikse Cosmo Run wat oppad is asook met Heinrich Badenhorst van Hoërskool Menlopark in Pretoria wat onlangs verkies is om vir die Protea Krieketspan (Senior mans dowe span) uit te draf in die Wêreldbeker. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more34minPlay
May 19, 2022#SlatDieSport 19 Mei 2022 - Dawie SnymanRuben en Arnie het met Springbok legende, Dawie Snyman gesels. Verder het hulle gekyk na die komende naweek se sport. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more40minPlay
May 12, 2022#SlatDieSport 12 Mei 2022 - Wikus Myburgh en Jacques FaulRuben Delmage en Arnold Geerdts het met Wikus Myburgh gesels wat baie skielik groot naam gemaak het in fietsry kringe en ook vir al die regte redes en ook met HUB van die Momentum Multiply Titans Jacques Faul oor die Mark Boucher saak en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more44minPlay
May 05, 2022#SlatDieSport 5 Mei 2022Jacques Erasmus en Staphan nel het gesels oor die verwikkelinge in die URC, die madrid ope, wat voorle in F1 asook Diego Maradona se sokker trui. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more37minPlay
April 28, 2022#SlatDieSport 28 April 2022 - Keagan JohannesRuben Delmage en Jacques Erasmus het met Keagan Johannes van die Vodacom Bulls gesels so voor hulle wedstryd teen die Glasgow Warriors. Verder het hulle IPL gesels, Varsity Cup, Tennis en F1. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more26minPlay
FAQs about #SlatDieSport met Stephen en Arnold:How many episodes does #SlatDieSport met Stephen en Arnold have?The podcast currently has 285 episodes available.