Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about #SlatDieSport met Stephen en Arnold:How many episodes does #SlatDieSport met Stephen en Arnold have?The podcast currently has 285 episodes available.
April 21, 2022#SlatDieSport 21 April 2022 - Willem Strauss en Carl FabianRuben Delmage & Arnold Geerdts het met die BBRU se president, Willem Strauss gesels voor die groot wedstryd teen Benneton die komende naweek. Carl Fabian van Ruggas het ook bietjie oor skolerugby gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more36minPlay
April 14, 2022#SlatDieSport 14 April 2022Ruben Delmage het na Arnold Geerdts oorgeskakel na die paasfees rugbytoernooi wat jaarliks by St. Johns gehou word. Verder het hy gesels oor Tennis, Krieket, F1 Rugby en vele meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more20minPlay
April 07, 2022#SlatDieSport 7 April 2022 - Heinrich KlaasenRuben Delmage en Arnold Geerdts het met Titans speler, Heinrich Klaasen gesels oor die afgelope KSA toernooi en sy loopbaan oor die algemeen. Ruben het ook spesiale oomblik vir Arnie reg gehad wat sy 60ste verjaarsdag onlangs gevier het en vele meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het...more34minPlay
March 31, 2022#SlatDieSport - 31 Maart 2022 - Arno BothaJennifer Myburgh en Rian Swanepoel het met die blou rugby speler Arno Botha gepraat oor sy loopbaan en die groot #Loftus25K. Luister gerus hier na die hele onderhoud....more37minPlay
March 29, 2022#DieGROOTBrekfis Angus BuchanOom Angus Buchan het op #DieGROOTBrekfis 'n gedagte gedeel oor skape en die skaapwagter... Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more3minPlay
March 24, 2022#SlatDieSport 24 Maart 2022 - Jeremy FredericksRuben Delmage en Arnold Geerdts het op #SlatDieSport met die bekende sport commentator - Jeremy Fredericks gesels asook geloer na Caster Semenya se onlangse prestasie in die 3000m, Ash Barty se uittrede uit tennis uit asook URC Rugby. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more38minPlay
March 17, 2022#SlatDieSport 17 Maart 2022 - Schalk MulderRuben Delmage en Jacques Erasmus het met Schalk Mulder van Immunadue gesels oor sy betrokkenheid byDie GROOT Trap. Hulle het ook oor die Vroue krieket, F1 en natuurlik rugby gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more31minPlay
March 10, 2022#SlatDieSport 10 Maart 2022 - Simon Ross Harmer en Jacques FaulRuben en Arnie het op #SlatDieSport met Simon Ross Harmer van die Titans asook Jacques Faul (HUB van die Titans) gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more40minPlay
March 03, 2022#SlatDieSport 3 Maart 2022 - Shadine van der MerweJennifer Myburgh en Jacques Erasmus het met die Proteas netbalspeler Shadine van der Merwe gesels oor hoe die toekoms van die netbal in Suid Afrika lyk” Luister gerus hier vir die volle onderhoud...more18minPlay
February 24, 2022#SlatDieSport 23 Februarie 2022 - André WatsonJennifer Myburgh en Arnold Geerdts het met Andre Watson gesels oor die stand van sake in rugby en hoe van die reels toe gepas word. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het....more29minPlay
FAQs about #SlatDieSport met Stephen en Arnold:How many episodes does #SlatDieSport met Stephen en Arnold have?The podcast currently has 285 episodes available.