Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.
October 09, 2025Albert Jacobs - Wild At Heart BootcampSanet Deysel gesels met Albert Jacobs van die Lions of the Lamb Span oor die Wild at Heart Bootcamp wat eersdaags plaasvind. Hierdie mannebediening is gebasseer op John Eldridge se boek, Wild at Heart en vat manne vir ‘n hele naweek weg om weer hulle siele te vind Spektrum Podcasts...more14minPlay
October 08, 2025Sonet Claassens weet waar haar vrede lêWêreldgeestesgesondheid word op Vrydag 10 Oktober beklemtoon en Sondag 12 Oktober 2025 is Nasionale Tuindag. Wat ‘n voorreg om Sonet Claassens (29) te kan gesels. Sy is die perfekte keuse om hierdie twee fokusdae as wegspringplek, te gebruik. Aangesien sy so baie in haar lewe moes oorkom en vandag met dankbaarheid haar storie kan deel. Spektrum Podcasts...more15minPlay
October 08, 2025Huweliksfokus: Agape liefde vir 'n lewenslange huwelikOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Agape Liefde vir ‘n lewenslange huwelik” uit 1 Joh 4:7. Spektrum Podcasts...more4minPlay
October 07, 2025Jannie Pelser - NuusinsigJannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer Spektrum Podcasts...more6minPlay
October 07, 2025Retief Burger: Fondasies - Sy opdragRetief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor “Sy opdrag” in jou lewe. Spektrum Podcasts...more5minPlay
October 07, 2025Jannie Pelser NuusinsigJannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer Spektrum Podcasts...more6minPlay
October 07, 2025Johann van der Westhuizen oor God se wilJohann Els gesels met Johann van der Westhuizen oor sy boek God’s Will Was Never Plan B… ‘n baie interessante gesprek. Spektrum Podcasts...more17minPlay
October 07, 2025Wynand du Preez - Moeilik om te verklaarOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die slinkse bestuurder in Lukas 16. Spektrum Podcasts...more7minPlay
October 02, 2025Ds Janlu Kuyler: Onmoontlik om stil te blyDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 4 en hoe Sy waarheid dit onmoontlik moet maak om stil te bly. Spektrum Podcasts...more6minPlay
October 02, 2025Kalaharistories: Kroon van Sy skeppingHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kroon van Sy skepping” uit Ps 139:14 Spektrum Podcasts...more5minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.