Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.
September 24, 2025Huweliksfokus: Jesus stuur ons twee twee uitOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Jesus stuur ons twee twee uit.” Spektrum Podcasts...more6minPlay
September 23, 2025Retief Burger - Fondasies - GehoorsaamheidOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor “Gehoorsaamheid.” Spektrum Podcasts...more4minPlay
September 23, 2025Jannie Pelser- Nuusinsigte oor die wederkomsOns het vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer Spektrum Podcasts...more7minPlay
September 23, 2025Retief Burger se hulp is van die HereJohann Els gesels met Retief Burger oor sy nuwe lied “My Hulp” wat onder die Nuwe Lof vaandel vrygestel word, maar opgedra is aan Marinus Reinecke, ‘n vriend van hom se seun wat ‘n Kroatiese skoolaanval oorleef het. Spektrum Podcasts...more10minPlay
September 23, 2025Wynand du Preez- Met wie meng jy?Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is uit Lukas 14:12 en hy vra die vraag “Met wie meng jy?” Spektrum Podcasts...more6minPlay
September 18, 2025Ds Janlu Kuyler - Die eerste bekeerdesDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 2:37, 41-42 oor die heel eerste bekeerdes. Spektrum Podcasts...more7minPlay
September 18, 2025Kalaharistories: Haal Asem en...HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Haal asem en...” uit Miga 6:8 en Spr 21:3 Spektrum Podcasts...more8minPlay
September 17, 2025Gateway NewsGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
September 17, 2025Theri Rossouw on Day 11 of the EPIC walk!A few weeks ago we spoke to Theri Rossouw about the EPIC walk, the Bands of Glory and Teia Lodge that is all part of the Faith Journey she is on with a few of her friends. They are now on day 11 of their EPIC 500km walk taking the back roads towards Heidelberg, and we want to catch up with what they are doing and the sore feet. Spektrum Podcasts...more12minPlay
September 17, 2025Huweliksfokus: Praat met God oor bekommernisseOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Praat met God oor bekommernisse.” Spektrum Podcasts...more4minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.