Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.
September 09, 2025Isabella Burger oor haar storiesJohann Els gesels met Isabella Burger, Retief Burger se vrou, oor haar eerste boek “My Stories,” oor die geboorte van ’n nuwe baba in die familie. Maar die eintlike ster? Die soon-to-be ouboet of ousus! Spektrum Podcasts...more15minPlay
September 09, 2025Wynand du Preez - Waar is jou skatte?Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Luister voordat jy praat” uit Jak 1:19 Spektrum Podcasts...more5minPlay
September 04, 2025Ds Janlu Kuyler: Wees oop vir die GeesDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 2:2 met die tema: “Wees oop vir Sy Gees.” Spektrum Podcasts...more6minPlay
September 04, 2025Kalaharistories: Kyk wat doen ons HereHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kyk wat doen ons Here” uit Hab 3:2 en Fil 4:19 Spektrum Podcasts...more6minPlay
September 04, 2025Sam Lowry - Forever YoursJohann Els kuier met Sam Lowry oor haar boek vir jongmense met die naam “Forever Yours”. Dit is fiksie losweg gebasseer op haar eie getuienis, met verhoudingsreels wat in die storie oorgedra word bv - Liefde gaan nie daaroor om die regte persoon te kry nie, maar om self die regte persoon te word. Spektrum Podcasts...more10minPlay
September 03, 2025Jannie Pelser - Nuus InsigNet na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Spektrum Podcasts...more6minPlay
September 03, 2025Ryno Fermor oor SALA stranddiensuitreikeJohann Els gesels met Ryno Fermor van SALA (Salt and Light Africa Missions NPC) oor die Stranddiens uitreike wat hulle Desember beplan. Spektrum Podcasts...more15minPlay
September 03, 2025Huweliksfokus: Luister voordat jy praatOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Luister voordat jy praat” uit Jak 1:19 Spektrum Podcasts...more5minPlay
September 02, 2025Retief Burger - Fondasies - Toring van BabelOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is die eerste een in ‘n nuwe reeks oor ons fondasies in Christus. Spektrum Podcasts...more4minPlay
September 02, 2025Angela Joan about the Victory Youth Worship EveningJohann Els is speaking to Angela Joan, a Highschool Teacher whom the Lord has called to present a FREE Victory Youth Worship Evening at Syringa Park, Avianto Estates, Krugersdorp on the 26th of September Spektrum Podcasts...more11minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.