Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Ds Janlu Kuyler - Petrus op die dak
    - Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Petrus op die dak uit Handelinge 10. Spektrum Podcasts
    6 min
  • Kalaharistories - Jesus ons enigste sandnes deskundige
    HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Jesus ons enigste sandnes deskundige” uit 1 Pet 2:6 Spektrum Podcasts
    9 min
  • Deon Pieterse se getuienis
    Johann Els gesels met Deon Pieterse oor die radikale inkeer wat Jesus in Sy lewe vermag het. En hoe die Here hom gered het uit die gat wat hy vir homself gegrawe het. Spektrum Podcasts
    11 min
  • Gateway News
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
    6 min
  • James Fouche writes Gray
    Johann Els speaks to James Fouche about his 3rd novel, Gray. The story aligns with the tale of Job and looks at the consequences of crime and revenge. Spektrum Podcasts
    14 min
  • G21 - Renier en Anette Strydom - Verbond
    Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G21 huweliksbediening. Dit staan vir God maak 2 een. Hulle eerste tema is natuurlik die verskil tussen ‘n kontrak en ‘n verbond, en die implikasie van daardie verskil op jou huwelik Spektrum Podcasts
    5 min
  • Wynand du Preez: Belê in dit wat hou
    Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Belê in dit wat hou” uit Lukas 6 Spektrum Podcasts
    6 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…