Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 530 episodes available.
May 22, 2025Ds Janlu Kuyler - Die belofte van die Heilige GeesDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: “Die belofte van die Heilige Gees”, weer uit Johannes 14 Spektrum Podcasts...more6minPlay
May 22, 2025Kalaharistories: Doek sagte OreHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Doek sagte Ore” uit Psalm 10:17 Spektrum Podcasts...more7minPlay
May 21, 2025Gateway News 21 MayGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
May 21, 2025Mandy Leigh Grobler se kronkelpad na JesusJohann Els gesels met Mandy Leigh Grobler oor haar artikel in Lig.co.za met die titel: 11 jaar verslaaf, 18 jaar skoon: ‘My storie is een van genade, genesing en tweede kanse’ Spektrum Podcasts...more13minPlay
May 21, 2025Huweliksfokus: Ek kies om jou lief te hêOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om mekaar lief te hê” Spektrum Podcasts...more5minPlay
May 20, 2025Retief Burger oor Morele GesagOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy begin vandag ‘n nuwe reeks oor Morele Gesag vir ons as Christene. Spektrum Podcasts...more6minPlay
May 20, 2025Julaine Marais about her book "Integrity"Johann Els is speaking to Julaine Marais oor haar boek “Integrity: a study on the life of Joseph”. Spektrum Podcasts...more13minPlay
May 20, 2025Wynand du Preez - Jy kan God vertrou met jou onmoontlikeOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Jy kan God vertrou met jou onmoontlike” uit Matt 19. Spektrum Podcasts...more6minPlay
May 15, 2025Ds Janlu Kuyler: Ontvang die Heilige GeesDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: Ontvang die Heilige Gees, uit Johannes 14 Spektrum Podcasts...more6minPlay
May 15, 2025Kalaharistories: OpstandingsbroodHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Opstandingsbrood” uit 1 Kor 15:13-14, 20. Spektrum Podcasts...more8minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 530 episodes available.