Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Gateway News 14 Jan
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
    6 min
  • Paul Kruger - Living a Kingdom Life
    Johann Els gesels met Paul Kruger oor sy nuwe boek, Living a Kingdom Life – from Slavery to Inheritance.
    Hierdie boek is nie van ’n akademiese lessenaar af geskryf nie. Dit is van die pad af geskryf — vanuit oorlewing, verslawing, verlies, dissipline, mislukking, bekering, wagtyd en herstel. Daarom moet ons hoor hoe dit gebeur het. Spektrum Podcasts
    12 min
  • Huweliksfokus: Kwaadword is nie vir jou nie
    Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Kwaadword is nie vir jou nie” uit Prediker 7:9. Spektrum Podcasts
    4 min
  • Kalaharistories: Lewenspoeding
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Lewenspoeding uit 1 Johannes 4:16. Spektrum Podcasts
    7 min
  • Gateway News 10 Dec
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
    6 min
  • Etienne Beaud - viva expats!
    Johann Els gesels met Etienne Beaud, ‘n Elektriese ingenieur wat tans in Switserland bly. Omdat ons van volgende week af begin om sy insette uit te saai wat oor Suid Afrikaners in die buiteland gaan, wil ons hom graag leer ken vanmiddag. Spektrum Podcasts
    17 min
  • Huweliksfokus: Leef jou waardestelsel
    Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Leef jou waardestelsel in jou huwelik” uit Handelinge 5:29 Spektrum Podcasts
    5 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…