Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Lan3 se twee gebede
    Johann Els gesels met Lan3 (volle naam Elandri Hulme) oor haar nuwe liedjie Twee Gebede. Sy is ‘n nuwe kunstenaar vir ons so dit is altyd lekker om die mense van naderby te leer ken. Spektrum Podcasts
    12 min
  • Wynand du Preez - Wat werklik belangrik is
    Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 17, en sy gesprek gaan oor “Lukas 18:28 en hy vra: “Wat is nou werklik die belangrikste?” Spektrum Podcasts
    5 min
  • Kalaharistories: Soos inspandonkies
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Soos inspandonkies” uit Kol 1:10 en Hebr 11:6. Spektrum Podcasts
    8 min
  • Gateway News - 19 Nov
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
    6 min
  • Vivienne Heath on how to thrive through grief
    Johann Els is speaking to Vivienne Heath, about her book, Thrive, the story of how we survive grief. It has just launched and is the sequel to “Survive”. It tells of how the Lord holds us close if we let Him into our lowest lows. Spektrum Podcasts
    13 min
  • Huweliksfokus: Leef die groot gebod
    Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Leef die groot gebod” Spektrum Podcasts
    4 min
  • Jannie Pelser
    Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Hy vra vandag die vraag: "Wat is waarheid?" Spektrum Podcasts
    7 min
  • Retief Burger: Aanbidding en oorwinning
    Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor sy tema: “Aanbidding en Oorwinning” na aanleiding van Jehosafat se stryd. Spektrum Podcasts
    5 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…