Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.
July 02, 2025Jannie Pelser: Nuus insigJannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Vandag: jou besluite het impak. Spektrum Podcasts...more5minPlay
July 02, 2025Chantelle Steyn - sussie genade by die ComradesJohann Els gesels met Chantelle Steyn. Sy het op Facebook vertel hoe haar sussie na Comrades inmekaargesak het en hoe Jesus hulle nogsteeds deur die trauma deurdra, terwyl Hy haar genees. Spektrum Podcasts...more13minPlay
July 02, 2025Huweliksfokus: wat is vuil baklei?Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Wat is vuil baklei?” Spektrum Podcasts...more5minPlay
July 01, 2025Retief Burger: Morele GesagRetief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag gaan oor morele gesag n.a.v. jou “konsekwentheid, nederigheid en intimiteit.” Spektrum Podcasts...more6minPlay
July 01, 2025Julita Kok oor Matt Redman in SAJohannn Els gesels met Julita Kok oor Matt Redman se toer na SA in September, waarvan Radiokansel die mediavenoot is. Spektrum Podcasts...more13minPlay
July 01, 2025Wynand du Preez: Kan jy God vertrou?Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Kan jy God vertrou?” uit Markus 6. Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 26, 2025Ds Janlu Kuyler: Gesig na voeteDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan hy voort met sy reeks uit Romeine 12, vandag vers 3 met die tema: “Gesig na voete”. Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 26, 2025Kalaharistories: Winter se finale rusHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Winter se finale rus” uit Matt 25:21 Spektrum Podcasts...more6minPlay
June 26, 2025Brenda McGuire - a Biblical perspective on FundraisingToday we are speaking to Brenda McGuire, a Fundraising Consultant “BASED” in the USA, about the Biblical foundation for fundraising for any Christian organisation. Spektrum Podcasts...more18minPlay
June 25, 2025Jannie Pelser - Nuus InsigNet na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Spektrum Podcasts...more6minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.