Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Kalaharistories: grenslose onverdiende genade
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Grenslose, onverdiende genade” uit Klaagliedere 3:22-23 Spektrum Podcasts
    7 min
  • Gateway News
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
    5 min
  • Heinz Winkler - ONE80
    Johann Els is talking to Heinz Winkler. He is currently in the news about his new movement, ONE80, which was inspired by the late American activist Charlie Kirk’s organization, Turning Point USA. We want to know more. Spektrum Podcasts
    16 min
  • Huweliksfokus: Ek haat my werk
    Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Ek haat my werk” Spektrum Podcasts
    5 min
  • Wynand du Preez - Wanneer Hy jou seën
    Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 6, en sy gesprek gaan oor wat om te doen wanneer die Here jou seën. Spektrum Podcasts
    8 min
  • Ds Janlu Kuyler - Diakens ingestel
    Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 6 oor hoe hulle kerkstrukture soos diakens ingestel het. Spektrum Podcasts
    7 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…