Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
August 26, 2025Laetitia Botha ken die Here se genesende handJohann Els gesels met Laetitia Botha wat as gevolg van ‘n aanval op hulle skool toe sy nog ‘n onderwyser was, vir lank aan erge PTSS gely het, en toe deur die Here bonatuurlik verlos was. Spektrum Podcasts...more15minPlay
August 26, 2025Wynand du Preez - die sorge van die leweOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is nogsteeds uit Lukas 12 en dit is: “Die sorge van die lewe”. Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 21, 2025Ds Janlu Kuyler: Jou altaarlewe verteenwoordig JesusDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:18 - 21 met die tema: Jou altar lewe verteenwoordig Jesus Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 21, 2025Kalaharistories - Sien is nie glo nieHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sien is nie glo nie” uit Johannes 20:29 NLV. Spektrum Podcasts...more5minPlay
August 21, 2025Coenie Brand oor die eensaamheid van sendingwerkJohann Els kuier met Coenie Brand al die pad van Buluwayo, Zimbabwe, oor sy boek Boompie Alleen – Herinneringe van ‘n Sendinggesin. Dit is ’n bundel herinneringe en vertellings uit die lewe van die Brand-gesin, wat oor verskeie dekades op die sendingveld van Suid-Rhodesië (vandag Zimbabwe) gewoon en bedien het. Spektrum Podcasts...more15minPlay
August 20, 2025Aiden Pienaar gaan proe-proe deur die leweJohann Els gesels met ‘n nuwe stem hier op Radiokansel vir die resepte wat so populêr is op Spektrum. Sy naam is Aiden Pienaar, iemand wat bekend is daarvoor dat hy mense graag op ’n lewendige en opwindende kulinêre reis vat wat Mexikaanse en Suid-Afrikaanse geure kombineer. Spektrum Podcasts...more15minPlay
August 20, 2025Huweliksfokus: Oor begin is moeilikOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat Deon oor die tema: “Oor begin is moeilik.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
August 19, 2025Retief Burger - Vader/ AbbaOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “Vader/ Abba” uit Johannes 14 Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 19, 2025Jeff Latham's photography is his callingJohann Els meets award-winning international and local photographer, Jeff Latham, all the way from Gqeberha. Maroela Media did an article on his sports photography, focusing especially on the fact that he sees it as his calling. So we want to talk with him about his talent, the opportunities the Lord has already given him, and his journey with Jesus. Spektrum Podcasts...more16minPlay
August 19, 2025Wynand du Preez - Verskillende vorme van gierigheidOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is nogsteeds uit Lukas 12 en dit is: “die verskillende vorme van gierigheid.” Spektrum Podcasts...more6minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.