Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
August 07, 2025Kalaharistories: Uitverkoopte GehoorsaamheidHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Uitverkoopte Gehoorsaamheid” uit 1 Sam 15:22 Spektrum Podcasts...more6minPlay
August 07, 2025Janine van Niekerk en die Krone bied aan die Skattejag Woordkamp in OktCharles van Onselen gesels met Janine van Niekerk oor die Radiokansel Skattejag Woordkamp, 10 - 12 Oktober by Buffelspoort Vakansieoord. R1350 per persoon. Vir meer besonderhede kontak Annemarie Esterhuizen op 082 936 9874 of [email protected] Spektrum Podcasts...more19minPlay
August 06, 2025Chuck Stephens on truthIf there is one thing we find is a mystery in the world we live in currently, it is the idea of “TRUTH”. We as Christians have access to the ultimate truth, but we live in a world that would rather hide the truth than speak it. So today we are speaking to Chuck Stephens, who has just released his new book called “Is that True? Discerning Truth in an Age of Deception”, to speak about relevant truths in the world we live in. Spektrum Podcasts...more20minPlay
August 06, 2025Huweliksfokus: JaloesieOns skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en Deon praat oor die tema: “Jaloesie” Spektrum Podcasts...more5minPlay
August 05, 2025Retief Burger: Staan op!Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “Staan op!” uit Jes 60. Spektrum Podcasts...more5minPlay
August 05, 2025Julita Kok oor Matt Redman in SAJohann Els gesels met Julita Kok, organiseerder wat Matt Redman SA toe bring in September Spektrum Podcasts...more11minPlay
August 05, 2025Wynand du Preez - Leer by die VroueOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Leer by die Vroue” uit Lukas 8. Spektrum Podcasts...more6minPlay
July 31, 2025Ds Janlu Kuyler - Altaarlewe met jou medemensDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:1—13 met die tema: Altaarlewe met jou medemens Spektrum Podcasts...more6minPlay
July 31, 2025Kalaharistories - WeetHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Weet” uit Ps 115:11 Spektrum Podcasts...more7minPlay
July 31, 2025Pitch Your Business - Riana RobinsonDit is mos weer tyd vir die Pitch Your Business kompetisie wat I Am Youth, Radiokansel, die Noordwes-Universiteit se bee-hive Enterprise Development Centre van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en TBN saam aanbied. Daar was honderde inskrywings en die is nou uitgedun tot by die top 30. Vandag gesels ons met Riana Robinson van Workspace Dreams, sy is een van die Top 30 finaliste in die Pitch Your Business kompetisie met haar besigheid Spektrum Podcasts...more16minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.