Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.
May 08, 2025Kalaharistories: daar waar die pad vurkHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Daar waar die pad vurk” uit Jakobus 4:8 Spektrum Podcasts...more6minPlay
May 08, 2025Sheralyn Cloete - Only the truth will set you freeJohann Els is speaking to Sheralyn Cloete, who is Naked Truth Project’s South African regional coordinator, and is pioneering the work in South Africa. Spektrum Podcasts...more12minPlay
May 07, 2025Gateway News - 7 MayGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
May 07, 2025Joggie du Toit oor 40 Days for JesusJohann Els gesels met Joggie du Toit. Hy het vroeer vandag ‘n riller van ‘n Chemietoets geskryf, maar die man het groot planne vir Matrieks. Hy reel ‘n 40 Days for Jesus op Loftus Versveld vir die 28ste Julie, en ons wil weet wat daaragter steek. Spektrum Podcasts...more13minPlay
May 07, 2025Huweliksfokus: Kies om dankbaar te weesOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om dankbaar te wees.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
May 06, 2025Retief Burger - Die evangelie verander wie ons isRetief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie en gesels vandag oor hoe die evangelie jou hele lewe verander. Spektrum Podcasts...more8minPlay
May 06, 2025Werner Marais se Migael het geen keerJohann Els gesels met Werner Marais, Pa van Miguel Marais wat die jaar sy 13de verjaarsdag vier met allerhande para-atletiek medaljes waarmee hy pronk… En dit nadat die diagnose met sy geboorte so donker was. Spektrum Podcasts...more22minPlay
May 06, 2025Wynand du Preez - Jou aandeel in Sy voorsieningOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Jou aandeel in Sy Voorsiening” vanuit Matt 17:24 Spektrum Podcasts...more6minPlay
May 01, 2025Ds Janlu Kuyler - Sy genade in die KruisDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor Rom 3:27 met sy tema: “God se genade in die kruis”. Spektrum Podcasts...more7minPlay
May 01, 2025Kalaharistories: Horende DoofHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Horende Doof” uit 1 Sam 15:9 & 23 Spektrum Podcasts...more6minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.