Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.
May 01, 2025Lourindi Nel - stories van Aangenome kindersJohann Els gesels met Lourindi Nel, ‘n berader en Ma van aanneemkinders, oor die artikel in Maroela Media waar sy verduidelik dat dit belangrik is vir aangenome kinders om hulle aanneemstorie te verstaan. Ons vra hoekom en hoe. Spektrum Podcasts...more11minPlay
April 30, 2025Izelle Loots oor die Radiokansel Vrouekamp te BuffelspoortJohann Els gesels heerlik met Izelle Loots oor die komende Radiokansel Vrouekamp en wat sy op haar hart het vir die dames. (Buffelspoort 6- 8 Junie - Annemarie Esterhuyzen - 082 936 9874) Spektrum Podcasts...more25minPlay
April 30, 2025Huweliksfokus: Kies om jou te vertrouOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om jou te vertrou.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
April 29, 2025Retief Burger: die implikasie van die evangelieRetief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie en gesels vandag oor die implikasie daarvan in ons lewens elke dag. Spektrum Podcasts...more7minPlay
April 29, 2025Heinz Winkler praat met die manneJohann Els gesels vandag met Heinz Winkler oor sy gemeente, sy boek, en ook oor hoe om jou gemeenskap effektief te bereik deesdae Spektrum Podcasts...more10minPlay
April 24, 2025Ds Janlu Kuyler: God se geregtigheid aan die kruisDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor Rom 3:26 met sy tema: “God se geregtigheid aan die kruis”. Spektrum Podcasts...more6minPlay
April 24, 2025Kalaharistories: Vrye wilHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Vrye Wil” uit Klaagliedere 3:40-41 Spektrum Podcasts...more8minPlay
April 24, 2025Anné Pretorius - Memoires van jou MoederJohann Els gesels met Anné Pretorius oor haar Ma se nalatingskap in die vorm van briewe wat sy toe as ‘n idee gebruik het om vir ander die kans te gee om vir hulle kinders iets kosbaars te los om jou mee te onthou. Vandaar “Memoires van jou Moeder.” Spektrum Podcasts...more11minPlay
April 23, 2025Gateway News 24 AprGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
April 23, 2025Anique: gesalfde kind van GodJohann Els gesels met Anique (voorheen deel van die sanggroep Kaleidoskoop), oor haar bediening, Woord en Wysie, en haar kindermusiek waarna grootmense ook kan luister. Spektrum Podcasts...more10minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.