Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Kalaharistories: Ou San se dankiegebed
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ou San se dankiegebed” uit 1 Pet 4:8,11 Spektrum Podcasts
    7 min
  • Gateway News for the week
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
    6 min
  • Marlene Freislich oor ADASA se bewustheidsmaand
    Johann Els gesels met Marlene Freislich van ADASA want September 2025 merk die 14de herdenking van Wêreld-Alzheimermaand, en die internasionale veldtog wat daarop gemik is om bewusmaking oor demensie te verhoog en die stigma daaromheen uit te daag. Spektrum Podcasts
    8 min
  • Isabella Burger oor haar stories
    Johann Els gesels met Isabella Burger, Retief Burger se vrou, oor haar eerste boek “My Stories,” oor die geboorte van ’n nuwe baba in die familie. Maar die eintlike ster? Die soon-to-be ouboet of ousus! Spektrum Podcasts
    15 min
  • Wynand du Preez - Waar is jou skatte?
    Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Luister voordat jy praat” uit Jak 1:19 Spektrum Podcasts
    5 min
  • Kalaharistories: Kyk wat doen ons Here
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kyk wat doen ons Here” uit Hab 3:2 en Fil 4:19 Spektrum Podcasts
    6 min
  • Sam Lowry - Forever Yours
    Johann Els kuier met Sam Lowry oor haar boek vir jongmense met die naam “Forever Yours”. Dit is fiksie losweg gebasseer op haar eie getuienis, met verhoudingsreels wat in die storie oorgedra word bv - Liefde gaan nie daaroor om die regte persoon te kry nie, maar om self die regte persoon te word. Spektrum Podcasts
    10 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…