Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
June 18, 2025Jannie Pelser - Nuus indrukkeJannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 18, 2025Denver van den Bergh runs FARJohann Els speaks to Denver van den Bergh, who first completed 1600 km on foot before conquering Comrades 2025—because in his own words: “There is life after addiction.” Spektrum Podcasts...more14minPlay
June 18, 2025Huweliksfokus: Wees weer nuuskierig oor mekaarOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Wees weer nuuskierig oor mekaar”. Spektrum Podcasts...more4minPlay
June 17, 2025Retief Burger - morele gesag - ten spyte van allesRetief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag gaan oor “Morele gesag ten spyte van alles” Spektrum Podcasts...more6minPlay
June 17, 2025Wynand du Preez - Belasting is sensitiefOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Belasting is sensitief” uit Matt 22 Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 12, 2025Ds Janlu Kuyler: Lewende OffersDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag begin hy ‘n hele reeks oor Romeine 12:1-2 oor Lewende Offers. Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 12, 2025Kalaharistories: Slotparagraaf van my leweHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Slotparagraaf vir my lewe” uit 1 Tim 4:12B Spektrum Podcasts...more7minPlay
June 11, 2025Gateway NewsGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts...more6minPlay
June 11, 2025Ilse Roux oor 'n Bybelse vasWynand Rossouw gesels met skrywer Ilse Roux, oor haar tweede boek, Die Bybelse Vas; iets waaroor kerke nie graag preek nie. Spektrum Podcasts...more20minPlay
June 11, 2025Huweliksfokus: Kies om jou huwelik te beskermOns skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Ek kies om my huwelik te beskerm.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.