Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.
June 10, 2025Retief Burger: Standvastige karakterOns het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Every Nation en sy tema vandag gaan oor “Standvastige karakter dra morele gesag”. Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 10, 2025Erich Pothumus oor Godly Revolution 2025Johann Els gesels met Erich Posthumus, organiseerder van Godly Revolution 2025 wat op 15 Augustus by Choose Life in Pretoria plaasvind. Spektrum Podcasts...more10minPlay
June 10, 2025Wynand du Preez - Soek ander se belang eersteOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Soek ander se belang eerste” uit Matt 20:20 Spektrum Podcasts...more6minPlay
June 05, 2025Ds Janlu Kuyler: Die hoop in HemelvaartDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: “Die hoop in Hemelvaart” Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 05, 2025Kalaharistories - Uitgeklas deur HomHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Uitgeklas deur Hom” uit Ps 33:12 Spektrum Podcasts...more8minPlay
June 05, 2025Sanet Deysel op HartklankJohann Els gesels met Sanet Deysel, een van die aanbieders op ons nuwe AFrikaanse internet stasie, Radiokansel, Hartklank. Spektrum Podcasts...more14minPlay
June 04, 2025Gateway News 4 JuneGateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts...more5minPlay
June 04, 2025Righardt Kirsten tel hulle opJohann Els gesels met Righard Kirsten, een van ons nuwe aanbieders op Radiokansel Hartklank wat so pas geloods is, en ook iemand met sy eie bediening genaamd “Pick Them Up”. Ons leer hom vanmiddag ken. Spektrum Podcasts...more13minPlay
June 04, 2025Huweliksfokus: Ek kies om genade te betoonOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om genade met mekaar te he.” Spektrum Podcasts...more6minPlay
June 03, 2025Retief Burger oor DapperheidRetief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag gaan oor Gideon en Joshua en oor hulle dapperheid. Spektrum Podcasts...more5minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 696 episodes available.