Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to kee... more
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.
March 11, 2025Marlene Botha - London City MissionJohann Els gesels met Marlene Botha, al die pad uit Londen in Engeland oor London City Mission, die bediening waarby sy daar betrokke is. Spektrum Podcasts...more18minPlay
March 11, 2025Wynand du Preez - Vertrou op God, nie finansiesOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Vertrou God, nie finansies” uit Matt 6:24 en Lukas 16. Spektrum Podcasts...more6minPlay
March 06, 2025Ds Janlu Kuyler - Glo die BybelDs Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die tema: “Glo die Bybel” uit Ps 1:1 Spektrum Podcasts...more7minPlay
March 06, 2025Kalaharistories - Die resepHJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die resep” uit Gen 17:1 (2020 vertaling) Spektrum Podcasts...more5minPlay
March 06, 2025Julita Lamprechts oor Praise SAJohann Els gesels met Julita Lamprechts Kok oor Praise SA, wat 11 April in Moreleta Kerk plaasvind. Spektrum Podcasts...more26minPlay
March 05, 2025Charles van Onselen oor jou Radiokansel DebietorderJohann Els gesels met Charles van Onselen, Radiokansel se Inkomstebestuurder, oor hoe jy Radiokansel kan ondersteun d.m.v. ‘n debietorder. Spektrum Podcasts...more14minPlay
March 05, 2025Huweliksfokus: kom ons praat oor geldOns skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Kom ons praat oor geld.” Spektrum Podcasts...more5minPlay
March 04, 2025Ps Arno Claassen - God is liefdePs Arno Claassen is hoof pastoor van die Life Wise Akademie en hy gesels vanmiddag oor ons God van liefde uit 1 Johannes 4:16 Spektrum Podcasts...more6minPlay
March 04, 2025Elize-Marie Muller oor "Where am I?"Johann Els kuier met Elize-Marie Muller oor haar nuwe boek, Where am I? Die boodskap daaragter en sommer haar eie getuienis ook. Spektrum Podcasts...more18minPlay
March 04, 2025Wynand du Preez - Skatte in die hemelOns skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Skatte in die Hemel” soos beskryf word in Matt 6:19 en Lukas 12. Spektrum Podcasts...more6minPlay
FAQs about Spektrum:How many episodes does Spektrum have?The podcast currently has 613 episodes available.